02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

HARDE GELATIENKAPSULES (HGK’S)

LEEREENHEID 6

Dit behoort jou ongeveer 3 ure te neem om hierdie leergedeelte te voltooi en die

uitkomste te bereik.

Na voltooiing van hierdie leergedeelte moet jy:

1. Die redes vir die vervaardiging van HGK‟s (tweestuk kapsules) kan noem/motiveer.

2. Die voordele van tweestuk kapsules bo ander doseervorme kan noem/bespreek.

3. Die komponente in die omhulsel van tweestuk-kapsules kan noem en motiveer.

4. Die rede(s) vir die gebruik van hoofsaaklik gelatien in die omhulsel van tweestuk kapsules

kan noem/bespreek.

5. Die grootte van die kapsule kan bepaal wat geskik is vir „n gegewe formule (aan die hand

van data wat verskaf word).

6. Die tipes sisteme kan noem wat in twee-stuk kapsules geïnkorporeer kan word.

7. Die samestelling (formulering) van poeierformulerings vir HGK‟s kan noem/bespreek.

8. Kan verduidelik hoe die mate en tempo van vrystelling van die geneesmiddel uit HGK‟s deur

formulering beheer kan word.

9. Kan verduidelik hoe die posisie van vrystelling van HGK‟s in die SVK deur formulering

beheer kan word.

10. Die stappe in die bereiding van gevulde HGK‟s kan bespreek.

11. Die korrekte gebruik en bewaring van HGK‟s aan pasiënte kan kommunikeer om die

effektiwiteit en stabiliteit van die produk en die veiligheid van die pasiënt te verseker.

105

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!