02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

LEEREENHEID 6

Kapsules bestaan tradisioneel uit ʼn omhulsel (hoofsaaklik gemaak van gelatien) waarin ʼn bepaalde

formulering (geneesmiddel en hulpstowwe) voorkom. Afhangende van die fasetoestand van die

inhoud, word kapsules geklassifiseer as harde gelatienkapsules (of twee-stuk kapsules [HGK‟s]) of

sagte gelatienkapsules (eenstuk kapsules of “soft gels” [SGK‟s]). Kapsules bied ʼn alternatief tot

tablette as orale geneesmiddelafleweringsisteem. Die vernaamste voordele van kapsules bo ander

orale vaste doseervorme is dat geen saampersing benodig word nie en dat die kapsuulomhulsel

beskerming aan die geneesmiddel teen omgewingsfaktore verleen. Die basiese formulerings- en

vervaardigingstegnieke vir tablette geld ook vir harde gelatienkapsules, terwyl die formulering en

vervaardiging van sagte gelatienkapsules meer ooreenstem met dié van waterige sisteme.

Die studiemateriaal vir hierdie leereenheid kom voor in:

LB, 6:214-230.

AULTON, 34:515-526.

AULTON, 35:527-538.

104

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!