02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

LEEREENHEID 6

FORMULERING EN VERVAARDIGING

VAN KAPSULES

Dit behoort jou ongeveer 5 ure te neem om hierdie leereenheid te voltooi en die

uitkomste te bereik.

Inhoudsopgawe van leereenheid 6:

Leergedeelte 6.1:- Harde gelatien kapsules (Tweestuk-kapsules) ................................... 106

Leergedeelte 6.2:- Sagte gelatienkapsules ....................................................................... 110

Na voltooiing van hierdie leereenheid moet jy in staat wees om:

1. Die voordele van kapsules (beide harde en sagte gelatienkapsules) bo ander doseervorme te

kan noem/verduidelik;

2. Preformuleringsinligting vir die formulering en vervaardiging van geneesmiddels in

kapsulevorm te kan vind (elektronies of in enige ander bronne), interpreteer en te kan toepas

tydens die formulering en vervaardiging van kapsules;

3. Die formulering en vervaardiging van kapsules (veral harde gelatienkapsules) te kan bespreek

en in praktyksituasie te kan toepas;

4. Inligting aan die pasiënt en ander lede van die gesondheidspan te kan verskaf rakende die

korrekte gebruik (hantering) en bewaring van die verskillende tipes kapsules ten einde die

kwaliteit (veiligheid, effektiwiteit en stabiliteit) daarvan te verseker en te behou.

103

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!