02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Tipiese eksamenvrae oor leergedeelte 5.3

LEEREENHEID 5

1. Motiveer die vervaardiging van die volgende spesiale tablettipes: sublingulae tablette,

suigtablette en bruistablette.

2. Verduidelik die vernaamste gebruiks- en bewaringsaanwysings van sublinguale en

bruistablette.

3. Noem die spesiale tablettipes waarin die smaak van die produk „n belangrike rol speel met

betrekking tot pasiëntmeewerkendheid en gee voorbeelde van smaakmiddels wat in die

produkte gebruik word.

4. Bespreek die disintegrasiesisteem in bruistablette met verwysing na die reaksie wat bruising

veroorsaak en voorbeelde van stowwe verantwoordelik vir die bruisingsreaksie.

5. Noem redes vir die bedekking van tablette.

6. Noem die stappe in die suikerbedekkingsproses.

7. Onderskei tussen enteriese en nie-enteriese filmbedekkings.

8. Vergelyk suiker- en filmbedekking.

101

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!