02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Sublinguale tablette

LEEREENHEID 5

4. Gee ʼn kort (maar volledige) bespreking van die fisiologie en anatomie van die mondholte (met

verwysing na aspekte soos pH, area beskikbaar vir geneesmiddelabsorpsie, ens.).

5. Verduidelik die voordele van die bukkale / sublinguale roete vir geneesmiddelaflewering /

toediening.

6. Noem voorbeelde van geneesmiddels wat suksesvol via die sublinguale roete afgelewer kan

word en verduidelik waarom hierdie die gekose roete van toediening van hierdie

geneesmiddels is.

7. Noem die vernaamste gebruiksaanwysings vir sublinguale tablette.

Koutablette

8. Noem die redes vir die vervaardiging van koutablette en dui die voordele van hierdie tipe tablet

bo konvensionele tablette aan.

9. Noem ʼn algemene hulpstof wat nie in die formulerings van koutablette voorkom nie, en

verduidelik waarom nie.

10. Noem voorbeelde van aktiewe bestanddele wat algemeen as koutablette geformuleer word, en

motiveer hul insluiting in die tipe tablet.

11. Noem die vernaamste gebruiksaanwysings vir koutablette.

Bruistablette

12. Noem die vernaamste redes vir die vervaardiging van bruistablette.

13. Verduidelik die werking van die ”disintegrasiesisteem” in bruistablette en gee voorbeelde van

hulpstowwe verantwoordelik vir hierdie proses.

14. Noem / motiveer die primêre vereiste van alle bestanddele wat in die formules van bruistablette

ingesluit word.

15. Gee ʼn rede waarom bruistablette van nature so ʼn hoë massa het (>1.5 gram).

16. Noem die vernaamste gebruiks- en bewaringsaanwysings vir bruistablette.

17. Noem en motiveer die spesiale verpakking van bruistablette.

Suigtablette

18. Noem die rede(s) vir die vervaardiging van suigtablette.

19. Noem die vernaamste formuleringsoogmerke van suigtablette en dui aan watter hulpstowwe en

vervaardigingsmetodes kan gebruik word om die oogmerke te bereik.

20. Noem die vernaamste gebruiksaanwysings vir suigtablette.

99

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!