inhoudsopgawe

inhoudsopgawe inhoudsopgawe

v.sgsync.lnx1.nwu.ac.za
from v.sgsync.lnx1.nwu.ac.za More from this publisher
02.05.2013 Views

LEEREENHEID 5 van elkeen van hierdie tipe spesiale tablette aangesien sommige van hulle op spesifieke wyses hanteer, bewaar en gebruik moet word om optimale effektiwiteit te verseker. Bestudeer die onderstaande studiemateriaal aandagtig en voltooi dan die daaropvolgende leeraktiwiteite: LB, 5:196-213. AULTON, 31:454-458 onder die opskrif “Tablet types”. AULTON, 32:484-490. AULTON, 33:500-514. 98 OPMERKING/STELLING: Die beskikbaarheid van spesiale tablette (d.i. tablette wat vir „n spesifieke doel/effek geformuleer/vervaardig is), is een van die vernaamste voordele van orale vaste doseervorme as geneesmiddelaflweringsisteme. Die apteker moet „n deeglike kennis hê van die wyse waarop spesiale tablette geformuleer en vervaardig word, aangesien die korrekte gebruik en bewaring van hierdie produkte „n bepalende rol speel in hul terapeutiese effektiwiteit en dus moet inligting aan pasiënte gegee kan word oor die korrekte gebruik en bewaring van hierdie verskillende tablettipes. 1. Maak ʼn lys van die beskikbare tipes spesiale tablette (raadpleeg ook die BP en/of USP) en groepeer dan die verskillende tipes spesiale tablette in: a. Tipes wat gebruik word om ʼn spesifieke effek te lewer; b Tipes wat op ʼn bepaalde wyse gebruik moet word; c. Tipes wat volgens „n spesifieke / unieke metode vervaardig word; en d. Tipes wat volgens ʼn bepaalde / spesiale meganisme werk. 2. Gee ʼn motivering vir die vervaardiging van elke tipe spesiale tablet. 3. Noem die spesiale tablette waarin smaak ʼn belangrike rol speel en noem voorbeelde van smaakmiddels wat in die produkte gebruik word.

Sublinguale tablette LEEREENHEID 5 4. Gee ʼn kort (maar volledige) bespreking van die fisiologie en anatomie van die mondholte (met verwysing na aspekte soos pH, area beskikbaar vir geneesmiddelabsorpsie, ens.). 5. Verduidelik die voordele van die bukkale / sublinguale roete vir geneesmiddelaflewering / toediening. 6. Noem voorbeelde van geneesmiddels wat suksesvol via die sublinguale roete afgelewer kan word en verduidelik waarom hierdie die gekose roete van toediening van hierdie geneesmiddels is. 7. Noem die vernaamste gebruiksaanwysings vir sublinguale tablette. Koutablette 8. Noem die redes vir die vervaardiging van koutablette en dui die voordele van hierdie tipe tablet bo konvensionele tablette aan. 9. Noem ʼn algemene hulpstof wat nie in die formulerings van koutablette voorkom nie, en verduidelik waarom nie. 10. Noem voorbeelde van aktiewe bestanddele wat algemeen as koutablette geformuleer word, en motiveer hul insluiting in die tipe tablet. 11. Noem die vernaamste gebruiksaanwysings vir koutablette. Bruistablette 12. Noem die vernaamste redes vir die vervaardiging van bruistablette. 13. Verduidelik die werking van die ”disintegrasiesisteem” in bruistablette en gee voorbeelde van hulpstowwe verantwoordelik vir hierdie proses. 14. Noem / motiveer die primêre vereiste van alle bestanddele wat in die formules van bruistablette ingesluit word. 15. Gee ʼn rede waarom bruistablette van nature so ʼn hoë massa het (>1.5 gram). 16. Noem die vernaamste gebruiks- en bewaringsaanwysings vir bruistablette. 17. Noem en motiveer die spesiale verpakking van bruistablette. Suigtablette 18. Noem die rede(s) vir die vervaardiging van suigtablette. 19. Noem die vernaamste formuleringsoogmerke van suigtablette en dui aan watter hulpstowwe en vervaardigingsmetodes kan gebruik word om die oogmerke te bereik. 20. Noem die vernaamste gebruiksaanwysings vir suigtablette. 99

LEEREENHEID 5

van elkeen van hierdie tipe spesiale tablette aangesien sommige van hulle op spesifieke wyses

hanteer, bewaar en gebruik moet word om optimale effektiwiteit te verseker.

Bestudeer die onderstaande studiemateriaal aandagtig en voltooi dan die daaropvolgende

leeraktiwiteite:

LB, 5:196-213.

AULTON, 31:454-458 onder die opskrif “Tablet types”.

AULTON, 32:484-490.

AULTON, 33:500-514.

98

OPMERKING/STELLING:

Die beskikbaarheid van spesiale tablette (d.i. tablette wat vir „n spesifieke doel/effek

geformuleer/vervaardig is), is een van die vernaamste voordele van orale vaste doseervorme as

geneesmiddelaflweringsisteme. Die apteker moet „n deeglike kennis hê van die wyse waarop

spesiale tablette geformuleer en vervaardig word, aangesien die korrekte gebruik en bewaring

van hierdie produkte „n bepalende rol speel in hul terapeutiese effektiwiteit en dus moet inligting

aan pasiënte gegee kan word oor die korrekte gebruik en bewaring van hierdie verskillende

tablettipes.

1. Maak ʼn lys van die beskikbare tipes spesiale tablette (raadpleeg ook die BP en/of USP) en

groepeer dan die verskillende tipes spesiale tablette in:

a. Tipes wat gebruik word om ʼn spesifieke effek te lewer;

b Tipes wat op ʼn bepaalde wyse gebruik moet word;

c. Tipes wat volgens „n spesifieke / unieke metode vervaardig word; en

d. Tipes wat volgens ʼn bepaalde / spesiale meganisme werk.

2. Gee ʼn motivering vir die vervaardiging van elke tipe spesiale tablet.

3. Noem die spesiale tablette waarin smaak ʼn belangrike rol speel en noem voorbeelde van

smaakmiddels wat in die produkte gebruik word.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!