02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

SPESIALE TABLETTE

LEEREENHEID 5

Dit behoort jou ongeveer 3 ure te neem om hierdie leergedeelte te voltooi en die

uitkomste te bereik.

Na voltooiing van hierdie leergedeelte moet jy:

1. Die verskillende tipes spesiale tablette beskikbaar vir orale toediening van geneesmiddels kan

noem en die rasionaal vir hul vervaardiging kan verduidelik.

2. Die vernaamste kenmerke en formulerings- en vervaardigingsvereistes/eienskappe van

sublinguale tablette, bruistablette, koutablette, suigtablette en bedekte tablette kan

noem/bespreek.

3. Die vernaamste gebruiks- en bewaringsvereistes van die verskillende spesiale tablette kan

noem en in staat wees om dit aan „n pasiënt te kommunikeer.

4. Die keuse van „n geskikte spesiale tablettipe kan maak (en motiveer) gegrond op inligting

rakende die tipe pasiënt, siektetoestand en geneesmiddeleienskappe.

Een van die vernaamste voordele van tablette as doseervorm is die feit dat verskillende tipes

tablette beskikbaar is vir verskillende wyses van gebruik of vir verskillende effekte. Hoewel hierdie

spesiale tipe tablette meestal dieselfde tipe hulpstowwe as konvensionele tablette bevat en

volgens dieselfde basiese vervaardigingsmetodes berei word, het elke tipe bepaalde eiesoortige

kenmerke en sommige bevat spesifieke hulpstowwe. Dit is belangrik dat die apteker kennis dra

97

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!