02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

LEEREENHEID 5

94

Tipiese eksamenvrae oor leergedeelte 5.2

1. Verduidelik die primêre verskil tussen granuleringsmetodes en die direkte saampersing as

metode vir tabletvervaardiging.

2. Verduidelik watter faktore natgranulering as metode van tabletvervaardiging sou impliseer.

3. Noem die verskillende stappe tydens natgranulering as metode van tabletvervaardiging,

verduidelik kortliks wat tydens elke stap plaasvind (dus motiveer elke stap) en dui aan watter

bestanddele word tydens verskillende stappe bygevoeg (en waarom).

4. Noem die farmaseutiese eenheidsprosesse betrokke tydens die vervaardiging van

natgegranuleerde tablette.

5. Verduidelik die verskil in die funkie(s) van vulstowwe in natgegranuleerde en direk

saamgepersde tabletformulerings.

6. Bespreek die faktore wat oorweeg moet word vir die gebruik van direkte samepersing as

vervaardigingsmetode vir „n tabletformule.

7. Gebruik sketse (en verduidelik) om die verskil tussen die disintegrasie van natgegranuleerde

en direk saamgepersde tablette te toon.

8. Gebruik sketse (en verduidelik) om tussen elastiese en plastiese vervorming van

vastestofdeeltjies tydens tabletering te onderskei en verduidelik vervolgens wat die invloed van

elkeen van hierdie verskynsels op tableteienskappe kan hê.

9. Noem die veranderinge wat poeierdeeltjies en poeiermengsels tydens saampersing

(tablettering) ondergaan.

10. Noem gebreke in die formulering van „n tabletformule wat reeds tydens die tabletteringsfase

opgemerk kan word, en dui aan wat die moontlike foute / probleme in die formule kan wees.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!