02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

OPMERKING/STELLING:

LEEREENHEID 5

Die laaste fase in die vervaardigingsproses van tablette behels die saampersing van die

poeiermengsel of granulaat om tablette te lewer. Dit is dikwels eers tydens hierdie fase in die

vervaardigingsproses dat bepaalde formulerings- en vervaardigingsfoute of probleme na vore

kom. Die sukses van die formuleringsfase en die korrekte vervaardigingsmetode kan grootliks

bepaal word tydens die tabletteringsfase. Defekte in tablette van „n bepaalde lot kan dikwels

herlei word na foute tydens formulering (dus formulesamestelling) en vervaardiging (foutiewe

metode of oneffektiewe eenheidsprosesse tydens vervaardiging).

49. Noem / bespreek die veranderinge wat poeiers ondergaan tydens samepersing.

50. Onderskei (met sketse en verduidelikings) tussen plastiese en elastiese vervorming van vaste

stowwe tydens samepersing en verduidelik waarom elastiese vervorming nie gewens is nie.

51. Bespreek / verduidelik die verskynsel van wrywing tydens tablettering met verwysing na die

oorsake en gevolge, asook maniere om hierdiedie probleem te verminder of te oorkom.

52. Noem die tegniese probleme wat tydens die tabletteringsfase kan ontstaan en bespreek hul

oorsake.

53. Pas die vereiste eienskappe van poeiermengsels (van tabletformules) by die

ooreenstemmende tegniese probleme wat dikwels tydens tablettering voorkom.

93

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!