inhoudsopgawe
inhoudsopgawe
inhoudsopgawe
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
LEEREENHEID 5

92

OPMERKING/STELLING:

AKTIWITEITE RAKENDE DIREKTE SAMEPERSING

Die samestelling van direksaamperbare tabletformules is dikwels heelwat eenvoudiger as die van

sommige natgegranullerde formules, aangesien meerdere funksies in die formule deur een

hulpstof verrig word. Die vernaamste verskil lê waarskynlik in die rol van die vulstof (en die feit

dat geen granulering plaasvind nie).

45. Noem die vernaamste hulpstowwe wat in direksaampersbare tabletformulerings voorkom (en

gee voorbeelde van elk).

46. Verduidelik die rol van vulstowwe in direksaampersbare tabletformulerings en vergelyk dit met

hul rol in natgegranuleerde tablette.

47. Verduidelik waarom kleuring van direksaamgepersde tablette meer problematies is as by

natgegranuleerde tablette.

48. Verduidelik die verskil tussen die disintegrasieproses in natgegranuleerde en

direksaamgepersde tablette.

Tablettering

Bestudeer die onderstaande studiemateriaal aandagtig en voltooi dan die daaropvolgende

leeraktiwiteite:

LB, 5:185-189.

AULTON, 31:466-468 onder die opskrif “Fundamental aspects of the compression of powders

– mechanisms of compression of particles”.

AULTON, 31:472-473 onder die opskrif “Evaluation of die-wall friction during compression”; en

AULTON, 31:473-478 onder die opskrif “Fundamental aspects of the compaction of powders”.