02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Direkte saampersing

Bestudeer die onderstaande studiemateriaal en voltooi dan die volgende leeraktiwiteite:

LB, 5:158-166.

AULTON, 31:448-449 onder die opskrif “Tablet production via direct compaction”;

OPMERKING/STELLING:

LEEREENHEID 5

Op die oog af lyk direkte samepesering as die eenvoudigste metode vir tablet vervaardiging,

aangesien dit eenvoudig behels dat individuele kompontente saamgevoeg, vermeng en dan

getableteer word. In der waarheid hou hierdie metode baie meer in, en vereis dit bepaalde en

besondere eienskappe van al die bestanddele in die tabletformule, terwyl sommige van die

hulpstowwe wat in direksaampersbare tabletformules gebruik word (veral die vulstowwe)

aansienlik duurder is as hul eweknieë in natgegranulering. Dit is dan ook die redes waarom „n

relatiewe lae persentasie tabletprodukte sonder meer volgens hierdie metode vervaardig word (in

vergelyking met metodes wat granulering vereis).

38. Verduidelik die term “direkte samepersing” soos van toepassing op tabletvervaardiging.

39. Noem die farmaseutiese eenheidsprosesse wat betrokke is by die vervaardiging van tablette

d.m.v. direkte samepersing.

40. Noem (en motiveer) die vereiste eienskappe vir direksaampersbare hulpstowwe.

41. Verduidelik die term “verdunningspotensiaal” (VP) soos van toepassing op vulstowwe in

direksaampersbare tabletformulerings.

42. Vergelyk, in tabelvorm, die vereiste eienskappe, voordele en nadele / beperkings van direkte

samepersing.

43. Bespreek die vernaamste voordele en beperkings van direkte samepersing.

44. Onderskei tussen meerdoelige en saamgestelde tablethulpstowwe en gee voorbeelde van elk.

91

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!