02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

LEEREENHEID 5

26. Onderskei tussen intergranulêre en intragranulêre migrasie.

27. Bespreek die effek van migrasie op tableteienskappe.

28. Bespreek die invloed van formuleringsfaktore op migrasie.

29. Bespreek die invloed van prosesfaktore op migrasie.

30. Bespreek metodes om migrasie tydens droging te beperk.

90

OPMERKING/STELLING:

Aktiwiteite rakende natgranulering

Alhoewel natgranulering na „n tydrowende en omslagtige metode lyk vir die vervaardiging van

tablette, hou hierdie metode sekere voordele in waaroor geeneen van die ander metodes beskik

nie. Aanesien die metode die gebruik van hitte (en soms ook waterige oplosmiddels) insluit, moet

daar sekere gemaak word dat die geneesmiddel (en ander tabletbestanddele) nie hitte- en

vogsensitief is nie.

31. Noem die voordele en nadele van natgranulering as vervaardigingsmetode vir tablette.

32. Noem (en motiveer) die faktore wat die keuse van die natgranuleringsmetode vir

tabletvervaardiging kan uitskakel.

33. Verduidelik die primêre funksie van vulstowwe in natgegranuleerde tabletformulerings.

34. Verduidelik hoe natgranulering (spesifiek die verskillende farmaseutiese eenheidsprosesse

betrokke in die metode) verseker dat poeiermengsels / granules oor die vereiste eienskappe vir

tablettering beskik.

35. Noem die hulpstowwe in natgegranuleerde tabletformulerings wat verseker dat die finale

granulaat voldoen aan die vereiste eienskappe van poeiermengsels / granules bestem vir

tablettering.

36. Verduidelik hoe (tydens watter fase) kleurstowwe in natgegranuleerde tablette geïnkorporeer

kan word ten einde homogene kleurverspreiding te verseker.

37. Noem (en motiveer) enige ander tipe hulpstowwe (nie-essensieel) wat in natgegranuleerde

tabletformulerings ingesluit kan word en gee voorbeelde van elk.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!