02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

OPMERKING/STELLING:

Droging

LEEREENHEID 5

Droging is „n eenheidsproses in die natgranuleringsproses wanneer die vloeistof wat tydens die

granuleringsfase by die mengsel gevoeg is om te help met die vorming van granules, verwyder

word. Aangesien droging die toevoeging van hitte behels, moet seker gemaak word dat die

komponente (en veral die geneesmiddel) hitte-stabiel is. Die tempo en tydperk van droging

(afhanklik van, onder andere, die drogingstemperatuur, tipe oond en lading van die oond) is „n

baie belangrike faktor wat deeglik gemonitor moet word om enige skade aan enige van die

bestanddele te verhoed.

17. Definieer (of beskryf) die term “droging” soos van toepassing tydens vervaardignging van vaste

doseervorme.

18. Verduidelik waarom droging ‟n belangrike proses is in die farmaseutiese bedryf.

19. Verduidelik / beskryf die betekenis van die volgende terme (met betrekking tot die droging van

poeiers):

a. die voginhoud van vastestowwe (poeiers) in die algemeen;

b. die totale voginhoud;

c. gebonde en ongebonde water;

d. die ewewigsvoginhoud; en

e. die relatiewe humiditeit (RH) van lug.

20. Verduidelik die proses waartydens vog / water van vastestowwe verwyder kan word.

21. Noem (en motiveer / verduidelik) die faktore wat oorweeg moet word tydens die droging van

poeiers.

22. Noem / bespreek die beginsels van belang om effektiewe droging van poeiers /

poeiermengsels te verseker.

23. Noem / bespreek die verskillende drogingsmeganismes en gee voorbeelde van tipiese droërs

vir elke meganisme.

24. Bespreek die werking, voor- en nadele en beperkings van elkeen van die volgende

farmaseutiese droërs: fluïedbeddroërs en vakuumoonde.

25. Verduidelik / beskryf die verskynsel van “migrasie” van bestanddele tydens droging.

89

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!