02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

LEEREENHEID 5

88

Vermenging

Benewens deeltjiegrootteverkleining (wat soms as eerste stap in tabletvervaardigingsprosesse

toegepas word), is die vermenging van die bestanddele meestal die aanvangsstap in alle

tabletvervaardigingsmetodes.

OPMERKING/STELLING:

Vermenging (tydens tabletvervaardiging) is die proses waartydens individuele komponente in die

mengsel sodanig vermeng word sodat die finale mengsel oor „n homogene samestelling beskik

(m.a.w. sodat elke monster wat uit die mengsel geneem word die samestelling van die mengsel

vertoon). Hierdie stap tydens tabletvervaardiging is uiters belangrik om te verseker dat die

tablette wat uit die mengsel vervaardig word oor die korrekte en dieselfde hoeveelheid aktiewe

bestanddeel beskik.

9. Verduidelik waarom vermenging en kennis oor die vermengingsproses belangrik is tydens die

vervaardiging van orale vaste doseervorme.

10. Verduidelik waarom dit vir die vervaardiger nodig is om die vermengingsproses te monitor.

11. Noem die verskillende meganismes waarvolgens poeiers vermeng.

12. Noem/bespreek die faktore wat die effektiwiteit van die vermengingsproses kan beïnvloed.

13. Verduidelik die verskynsel van ontmenging (segregasie) in poeiermengsels en dui die invloed

daarvan op die homogeniteit van poeiermengsels en die eienskappe van tablette.

14. Noem/bespreek die faktore wat segregasie kan veroorsaak.

15. Verduidelik die benaderings wat gevolg kan word om segregasie in poeiermengsels te

verminder.

16. Bespreek die vernaamste praktiese oorwegings tydens die vermenging van poeiers.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!