02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

LEEREENHEID 5

Bestudeer die onderstaande studiemateriaal en voltooi dan die volgende leeraktiwiteite:

LB, 5:158-196.

AULTON, 31:447-449 onder die opskrifte “Tablet production via granulation” en “Tablet

86

production via direct compaction”.

AULTON, 12:152-167 (Mixing).

AULTON, 29:410-424 (Granulation).

AULTON, 30:425-440 (Drying).

Natgranulering

Die konsep van natgranulering (as vervaardigingsmetode vir tablette spesifiek) word in die

Leesbundel (hoofstuk 5) en hoofstuk 31 van Aulton (pp.447-448) verduidelik. Hierdie metode

bestaan egter uit ʼn verskillende aantal stappe (of prosesse bekend as farmaseutiese

eenheidsprosesse). Hierdie verskillende eenheidsprosesse word ook in hoofstuk 5 van die

Leesbundel (afdeling 5.9.3) en in afsonderlike hoofstukke in Aulton bespreek (soos hierbo

aangedui). Dit is belangrik dat jy, tydens die voltooiing van die leeraktiwiteite, hierdie hoofstukke

raadpleeg en bestudeer.

OPMERKING/STELLING:

Die fisiese en chemiese eienskappe van die geneesmiddel (en dosisgrootte), bepaal meestal die

formulesamestelling en die metode van vervaardiging van „n bepaalde tabletformulering.

Granuleringsmetodes (droë en natgranulering) behels die vorming van granules (saamgestelde

deeltjies) ten einde die vloei- en saampersbaarheid van poeiermengsels te verbeter, terwyl

direkte samepersing op die oog af lyk na „n baie eenvoudige metode van vervaardiging, maar dit

vereis dat poeiermengsels oor bepaalde eienskappe moet beskik.

1. Bespreek die vervaardiging van tablette deur middel van natgranulering en verwys na die

verskillende eenheidsprosesse betrokke by die proses. Demonstreer ook die belang van elke

eenheidsproses in die vervaardigingsproses met betrekking tot die kwaliteit van die tablette.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!