02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

i. Kollidon K90

j. Talk

k. Natriumstearielfumuraat (Pruv )

l. Aerocil

m. Silikoondioksied

n. Mikrokristallyne sellulose

o. Avicel PH-200

p. Tablettose .

q. Ludipress .

r. Steariensuur.

s. Natriumlaurielsulfaat

t. Polisorbaat 80 (Tween 80)

LEEREENHEID 5

5. Verduidelik die belang van die tabletdisintegrasie en geneesmiddeldissolusie met

betrekking tot die tempo en mate waarteen oraal-toegediende geneesmiddels die sistemiese

sirkulasie bereik na toediening van tablette.

6. Verduidelik die werkingsmeganisme van swellende disintegreermiddels en dui aan watter

formulerings- en vervaardigingsfaktore hul effektiwiteit kan beïnvloed.

7. Verduidelik die rol van smeermiddels in tabletformulerings, en bespreek vervolgens

magnesiumstearaat as voorbeeld van „n smeermiddel in tabletformulerings met verwysing na

(i) algemene eienskappe, (ii) die meganisme van werking; (iii) die effek(te) [met redes] van

hierdie verbinding op die fisiese eienskappe van tablette en (iv) faktore wat die grootte van die

effek(te) in (iii) genoem beïnvloed.

83

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!