inhoudsopgawe

inhoudsopgawe inhoudsopgawe

v.sgsync.lnx1.nwu.ac.za
from v.sgsync.lnx1.nwu.ac.za More from this publisher
02.05.2013 Views

LEEREENHEID 5 82 Tipiese eksamenvrae oor leergedeelte 5.1 1. Noem die verskillende tipes hulpstowwe wat in tableformulerings voorkom. Verduidelik elkeen se funksie(s) en gee voorbeelde van elke tipe hulpstof. 2. Identifiseer die tipe hulpstof wat in tabletformulerings ingesluit word om: a. Die massa van tablette te verhoog vir gemaklike hantering. b. Die saampersbaarheid van poeierdeeltjies te verbeter tydens tablettering. c. Die oplosbaarheid van geneesmiddels te verbeter. d. Die vrystelling van die geneesmiddel(s) uit die tabletstruktuur te verseker. e. Die vloeibaarheid van poeiermengsels, bestem vir tablettering, te verbeter. f. Wrywing tydens die tabletteringsfase te verminder. 3. Noem „n geskikte voorbeeld van die volgende tipes tablethulpstowwe: a. Vulstowwe geskik vir natgranulering. b. Vulstowwe geskik vir direkte saampersing. c. Oppervlaksmeermiddels. d. Bindmiddels. e. Glymiddels. f. Smeermiddels. g. Oppervlakaktiewe stowwe / benattingsmiddels. h. Disintegreermiddels. 4. Identifiseer die hulpstofgroep vir elkeen van onderstaande voorbeelde van tablethulpstowwe: a. Polivinielpirrolidoon. b. Kollidon VA-64. c. Natriumstyselglikolaat (Primojel en Explotab ). d. Laktose. e. Kollidon CL. f. Magnesiumstearaat. g. Stysel (bv. aartappel-; mielie, rysstysel). h. Ac-Di-Sol .

i. Kollidon K90 j. Talk k. Natriumstearielfumuraat (Pruv ) l. Aerocil m. Silikoondioksied n. Mikrokristallyne sellulose o. Avicel PH-200 p. Tablettose . q. Ludipress . r. Steariensuur. s. Natriumlaurielsulfaat t. Polisorbaat 80 (Tween 80) LEEREENHEID 5 5. Verduidelik die belang van die tabletdisintegrasie en geneesmiddeldissolusie met betrekking tot die tempo en mate waarteen oraal-toegediende geneesmiddels die sistemiese sirkulasie bereik na toediening van tablette. 6. Verduidelik die werkingsmeganisme van swellende disintegreermiddels en dui aan watter formulerings- en vervaardigingsfaktore hul effektiwiteit kan beïnvloed. 7. Verduidelik die rol van smeermiddels in tabletformulerings, en bespreek vervolgens magnesiumstearaat as voorbeeld van „n smeermiddel in tabletformulerings met verwysing na (i) algemene eienskappe, (ii) die meganisme van werking; (iii) die effek(te) [met redes] van hierdie verbinding op die fisiese eienskappe van tablette en (iv) faktore wat die grootte van die effek(te) in (iii) genoem beïnvloed. 83

LEEREENHEID 5

82

Tipiese eksamenvrae oor leergedeelte 5.1

1. Noem die verskillende tipes hulpstowwe wat in tableformulerings voorkom. Verduidelik elkeen

se funksie(s) en gee voorbeelde van elke tipe hulpstof.

2. Identifiseer die tipe hulpstof wat in tabletformulerings ingesluit word om:

a. Die massa van tablette te verhoog vir gemaklike hantering.

b. Die saampersbaarheid van poeierdeeltjies te verbeter tydens tablettering.

c. Die oplosbaarheid van geneesmiddels te verbeter.

d. Die vrystelling van die geneesmiddel(s) uit die tabletstruktuur te verseker.

e. Die vloeibaarheid van poeiermengsels, bestem vir tablettering, te verbeter.

f. Wrywing tydens die tabletteringsfase te verminder.

3. Noem „n geskikte voorbeeld van die volgende tipes tablethulpstowwe:

a. Vulstowwe geskik vir natgranulering.

b. Vulstowwe geskik vir direkte saampersing.

c. Oppervlaksmeermiddels.

d. Bindmiddels.

e. Glymiddels.

f. Smeermiddels.

g. Oppervlakaktiewe stowwe / benattingsmiddels.

h. Disintegreermiddels.

4. Identifiseer die hulpstofgroep vir elkeen van onderstaande voorbeelde van tablethulpstowwe:

a. Polivinielpirrolidoon.

b. Kollidon VA-64.

c. Natriumstyselglikolaat (Primojel en Explotab ).

d. Laktose.

e. Kollidon CL.

f. Magnesiumstearaat.

g. Stysel (bv. aartappel-; mielie, rysstysel).

h. Ac-Di-Sol .

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!