02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

OPMERKING/STELLING:

LEEREENHEID 5

Benewens die geneesmiddel(s), bevat alle tabletformules inerte “hulpstowwe” wat „n belangrike

rol speel in die effektiewe vorming en werking van die tablet. Die keuse van die korrekte

hulpstowwe en in die korrekte konsentrasie is noodsaaklik vir die vorming van tablette wat aan

die amptelike vereistes voldoen en wat geskik is om die vereiste terapeutiese effek te lewer,

indien dit korrek gebruik word.

3. Noem die verskillende tipes hulpstowwe (hulpstofgroepe) wat in tabletformulerings kan

voorkom; motiveer hul insluiting en gee ten minste twee voorbeelde van elk.

4. Gee ʼn skematiese voorstelling van die prosesse wat die verskyning van geneesmiddels in die

sistemiese sirkulasie voorafgaan, na orale toediening.

5. Onderskei tussen “disintegrasie” en “dissolusie”. Dui die belang van elkeen van hierdie

prosesse in die uiteindelike biobeskikbaarheid van geneesmiddels aan.

6. Verduidelik van die werkingsmeganisme van disintegreermiddels en bespreek die faktore wat

hul effektiwiteit kan beïnvloed.

7. Onderskei tussen glymiddels, smeermiddels en antikleefmiddels in terme van hul funksie(s) in

tabletformulerings.

8. Bespreek oppervlaksmeermiddels deur te verwys na: (i) hul funksie(s); (ii) voorbeelde; (iii)

werkingsmeganisme en (iv) hul effek op die fisiese eienskappe van tablette.

81

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!