02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

LEEREENHEID 5

formulering van „n geskikte tabletformule vind dikwels plaas deur middel van “trial and error”,

hoewel daar vandag verskeie wetenskaplike (statistiese) metodes bestaan om tabletformulering

op „n meer wetenskaplike basis te ontwikkel. Inligting rakende die wetenskaplike benadering tot

die ontwikkeling van tabletformules sal tydens die kontakesessies (en laboratoriumwerk) bespreek

word. Kennis van die fisiese en chemiese eienskappe van die geneesmiddel speel „n baie

belangrike rol in die keuse van die hulpstowwe wat saam met die geneesmiddel(s) in die formule

geïnkorporeer moet word, en die eienskappe van die hulpstowwe bepaal dikwels die gedrag en

eienskappe van die finale produk. Die oogmerk tydens die formulering van „n tabletformule is altyd

om „n effektiewe, stabiele en betroubare produk te lewer wat aan al die amptelike vereistes van die

farmakopeë voldoen.

Bestudeer die onderstaande studiemateriaal en voltooi dan die volgende leeraktiwiteite:

LB, 5:111-112 & 143-157.

AULTON, 31:449-454 onder die opskrif “Tablet excipients”.

80

OPMERKING/STELLING:

Alle tablette word vandag op hoëspoed, geoutomatiseerde tabletperse vervaardig. Hierdie

apparate beskik oor die vermoë om groot hoeveelhede tablette per uur te kan produseer, en die

sukses van die formulering (saamstel) en die keuse van die metode van vervaardiging

(natgranulering, droëgranulering of direkte saampersing), kan gewoonlik reeds tydens die

tabletteringsfase bepaal word. Die wyse waarop tablette tydens saampersing in die tabletpers

gevorm word vereis dat poeiermengsels of granules oor bepaalde eienskappe moet beskik om

suksesvolle tablettering te verseker.

1. Verduidelik kortliks hoe tablette gevorm word, d.w.s. verduidelik die tabletteringsproses.

2. Noem die komponente van ʼn tabletpers wat direk betrokke is by die saampersing van

poeiermengsels om tablette te lewer.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!