02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

TABLETFORMULERING

LEEREENHEID 5

Dit behoort jou ongeveer 3 ure te neem om hierdie leergedeelte te voltooi en die

uitkomste te bereik.

Na voltooiing van hierdie leergedeelte moet jy:

1. Die verskillende tipes hulpstofgroepe wat in algemene tabletformulerings voorkom kan noem,

die funksie(s) van elk kan verduidelik en voorbeelde van hulpstowwe in elke groep kan noem.

2. Die werkingsmeganisme van die verskillende tipes hulpstowwe kan verduidelik (veral

bindmiddels, disintegreermiddels, smeermiddels en glymiddels).

3. Foute/tekortkominge in tabletformules kan identifiseer, en regstellings kan aanbeveel.

Geneesmiddels maak dikwels slegs „n klein persentasie van die totale inhoud van tablette uit.

Afhangende van die tipe vervaardigingsmetode, bevat die meeste tabletformulerings inerte

stowwe, bekend as hulpstowwe, wat bepaalde funksies in die formule verrig. Die meeste

konvensionele tablette bevat hulpstoftipes soos vulstowwe, bindmiddels, disintegreermiddels en

gly- en/of smeermiddels, terwyl sommige formulerings ook spesiale hulpstowwe kan bevat soos

buffers, oppervlakaktiewe stowwe (benattingsmiddels), preserveermiddels en geur- en

smaakmiddels.

Die kombinering van die geneesmiddel en die korrekte hulpstowwe in die korrekte konsentrasies

(m.a.w. die saamstel van „n tabletformule) staan bekend as die formulering van die formule. Die

79

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!