Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

15. Verduidelik waarom dit nie 'n goeie idee is om te swem as daar weerlig in die lug is nie. 16. Watter veiligheidsmaatreëls kan jy formuleer oor weerlig? 17. Waarom is 'n tuinier onveilig as hy die gras in die reën sny? Gee ten minste twee redes. 18. Watter veiligheidsmaatreëls kan jy formuleer vir wanneer elektriese toestelle buite in die tuin gebruik word. 82 Energie en Verandering

4.4 Hernubare maniere om elektrisiteit te genereer Ons het hierbo gesien dat fossielbrandstowwe nie-hernubare energiebronne is. VRAE Wat verstaan jy indien jy die woord "nie-hernubaar" lees? As ons dus 'n energiebron gebruik wat nie-hernubaar is, watter probleem sal ons in die toekoms hê as die hulpbronne opraak? Is daar ander bronne van energie? Wetenskaplikes en ingenieurs soek maniere om energie aan te wend deur hernubare bronne. 'n Hernubare bron is die teenoorgestelde van 'n nie-hernubare bron. Dit sal nooit opraak nie en kan oor en oor gebruik word. Hernubare energiebronne sluit natuurlike verskynsels soos sonlig, wind, getye en plantegroei in. Die energie kom van die natuurlike prosesse af wat oor en oor gebeur. VRAE Waarom dink jy kan natuurlike verskynsels soos sonlig en wind as hernubare bronne beskou word? Voorbeelde van hernubare energiebronne is: Hoofstuk 4. Elektrisiteit uit die hooftoevoerkabel NUWE WOORDE • Hernubare energiebronne • Nie-hernubare energiebronne • Son • Hidro-elektries • Geotermies • Elektriese krag BESOEK Hernubare energie (video). goo.gl/wKyHB 83

15. Verduidelik waarom dit nie 'n goeie idee is om te swem as

daar weerlig in die lug is nie.

16. Watter veiligheidsmaatreëls kan jy formuleer oor weerlig?

17. Waarom is 'n tuinier onveilig as hy die gras in die reën sny?

Gee ten minste twee redes.

18. Watter veiligheidsmaatreëls kan jy formuleer vir wanneer

elektriese toestelle buite in die tuin gebruik word.

82 Energie en Verandering

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!