Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

AKTIWITEIT: Kom ons gaan op 'n reis die verlede in - miljoene jare terug! INSTRUKSIES • Lees die teks hieronder oor hoe fossielbrandstowwe gevorm word en bestudeer die prente. • Beantwoord dan die vrae wat volg. 300 mijoen jaar gelede... Dink oor hoe die aarde so lank terug moes gelyk het! Daar was oral moerasse en vleie en dit was warmer as wat dit vandag is. Antieke bome, varings en plante het oral gegroei. Daar was vreemde diere wat op die aarde geloop het. Die visse wat in die riviere en diep in die oseane en seë gebly het, was nog vreemder. 'n Antieke, prehistoriese wêreld. Toe hierdie prehistoriese plante en diere gesterf het, het hul liggame op dieselfde manier ontbind as wat organismes vandag ontbind. Die dooie organismes word onder lae en lae modder, rots, sand en water begrawe. Mettertyd bou hierdie lae op en word baie diep en sit dit baie druk op onderste die lae. Miljoene jare gaan verby en die dooie diere en plante ontbind stadig en vorm fossielbrandstowwe. Verskillende soorte fossielbrandstowwe vorm afhangend van verskillende faktore. Dit hang byvoorbeeld af of die oorblyfsels van plante of diere of 'n 64 Energie en Verandering

kombinasie van die twee kom en vir hoe lank die oorblyfsels van die organismes begrawe was. Die soort fossielbrandstof wat vorm hang ook af van hoe die temperatuur en die druk tydens die stadium van ontbinding was. Olie en aardgasse Olie is 'n donker, dik vloeistof wat ons kan gebruik om petrol in voertuie soos motors, busse en vragmotors te brand. Aardgasse is kleurloos en word meestal in huise gebruik om te kook en vir hitte. Olie en aardgasse word van organismes (plant en dier) gevorm wat in die oseane gebly het, selfs voor daar dinosourusse was. Toe die organismes gesterf het, het hulle na die bodem van die rivier of die oseaan gesink en lae modder en sand (slik) het daaroor gaan lê. Die modder en sand het stadig maar seker in rots verander en die rots en die waterdruk het afgedruk op die oorblyfselfs van die dooie plante en diere. Trilobiet Limulus Ceratodus Ammonoids Na miljoene jare van onder druk en hitte wees, verander die plante en diere in 'n dik vloeistof wat ru-olie genoem word. In die dieper, warmer plekke vorm klein borreltjies aardgas. Hulle was onder die Hoofstuk 4. Elektrisiteit uit die hooftoevoerkabel 65

kombinasie van die twee kom en vir hoe lank die oorblyfsels van

die organismes begrawe was. Die soort fossielbrandstof wat vorm

hang ook af van hoe die temperatuur en die druk tydens die

stadium van ontbinding was.

Olie en aardgasse

Olie is 'n donker, dik vloeistof wat ons kan gebruik om petrol in

voertuie soos motors, busse en vragmotors te brand. Aardgasse is

kleurloos en word meestal in huise gebruik om te kook en vir hitte.

Olie en aardgasse word van organismes (plant en dier) gevorm wat

in die oseane gebly het, selfs voor daar dinosourusse was. Toe die

organismes gesterf het, het hulle na die bodem van die rivier of die

oseaan gesink en lae modder en sand (slik) het daaroor gaan lê.

Die modder en sand het stadig maar seker in rots verander en die

rots en die waterdruk het afgedruk op die oorblyfselfs van die

dooie plante en diere.

Trilobiet Limulus

Ceratodus Ammonoids

Na miljoene jare van onder druk en hitte wees, verander die plante

en diere in 'n dik vloeistof wat ru-olie genoem word. In die dieper,

warmer plekke vorm klein borreltjies aardgas. Hulle was onder die

Hoofstuk 4. Elektrisiteit uit die hooftoevoerkabel

65

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!