Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

(Scalextric) 52 Energie en Verandering 6 5 Naam: Gebruik: Energie verander van ____________ energie na ___________________ energie. Naam: Gebruik: Energie verander van ____________ energie na ___________________ energie. Naam: Gebruik: Energie verander van ____________ energie na ___________________ energie. Naam: Gebruik: Energie verander van ____________ energie na ___________________ energie. Naam: Gebruik: Energie verander van ____________ energie na ___________________ energie.

Elkeen van die voorbeelde in die vorige aktiwiteit gebruik 'n stroombaan om energie te voorsien waar ons dit benodig, of dit is om die straat te verlig, klank aan ons radio te verskaf of om 'n gebou te verhit. Selfs in sekere speelgoed en modelle soos byvoorbeeld 'n motorrenspeletjie of 'n elektriese modeltreinstel! Ons kan sê dat elektriese toestelle vir ons probleme kan oplos. Hulle is in staat om elektriese energie in ander nuttige vorms van energie in te verander. 3.2 Wees 'n elektriese ingenieur of 'n tegnikus Gestel jy wil 'n elektriese ingenieur of 'n tegnikus word. Een van die dinge wat jy sal doen, is om stelsels te ontwerp wat stroombane gebruik om probleme vir mense op te los, of dit die bedrading in 'n huis is, 'n voordeurklokkie, 'n vuurtoring langs die kus of om speelgoed te bou wat elektrisiteit benodig om te funskioneer. Sjoe, ek sal graag 'n elektriese ingenieur wil wees! AKTIWITEIT: Ontwerp, bou en lê 'n stelsel voor wat 'n stroombaan gebruik. ONTWERPOPDRAG Jy is 'n elektriese ingenieur en jy moet 'n ontwerp uitdink vir 'n elektriese stelsel wat 'n probleem oplos. Jy moet 'n stelsel ontwerp en bou wat 'n stroombaan gebruik om beweging, lig, klank of hitte te produseer. Skryf 'n ontwerpuitleg waarin jy identifiseer wat jy gaan bou en hoekom dit 'n stroombaan benodig. Hoofstuk 3. Stelsels om probleme op te los NUWE WOORDE • Ingenieur 53

(Scalextric)

52 Energie en Verandering

6

5

Naam:

Gebruik:

Energie verander van

____________ energie na

___________________ energie.

Naam:

Gebruik:

Energie verander van

____________ energie na

___________________ energie.

Naam:

Gebruik:

Energie verander van

____________ energie na

___________________ energie.

Naam:

Gebruik:

Energie verander van

____________ energie na

___________________ energie.

Naam:

Gebruik:

Energie verander van

____________ energie na

___________________ energie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!