Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids
Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids
Stroombane word gereeld gebruik om 'n probleem op te los waar ons energie nodig het. 'n Battery of 'n muurprop is bronne van energie. Die energie word na 'n toestel gelei met die gebruik van elektriese drade. Die toestel verander dan die elektriese energie na 'n ander vorm van energie, byvoorbeeld ligenergie, klankenergie, hitte-energie of bewegingsenergie. Ons noem hierdie proses energie-omsetting. Een vorm van energie word in 'n ander vorm van energie in verander. Elektriese toestelle kan hierdie proses vir ons doen. 'n Stelsel is iets wat uit verskillende dele bestaan wat saamwerk om 'n geheel te vorm. In 'n elektriese stelsel is daar 'n invoer (elektriese energie) en 'n uitvoer (iets soos lig-, hitte-, bewegings- of klankenergie). Kom ons kyk na 'n paar voorbeelde van elektriese stelsels waar ons die uitvoer-energie gebruik om iets nuttigs te doen. AKTIWITEIT: Stroombane beïnvloed ons lewens. INSTRUKSIES 1. Kyk na die foto’s of prentjies hieronder. 2. Skryf die naam van die toestel neer. 3. Beskryf waarvoor dit gebruik word en waarin die energie verander word (lig, klank, hitte of beweging)? Soms kan dit meer as een verandering van energie wees! 1 Naam: 2 Gebruik: 50 Energie en Verandering Energie verander van ____________ energie na ___________________ energie. Naam: Gebruik: Energie verander van ____________ energie na ___________________ energie.
3 4 Naam: Gebruik: Energie verander van ____________ energie na ___________________ energie. Naam: Gebruik: Energie verander van ____________ energie na ___________________ energie. Naam: Gebruik: Energie verander van ____________ energie na ___________________ energie. Naam: Gebruik: Energie verander van ____________ energie na ___________________ energie. Hoofstuk 3. Stelsels om probleme op te los 51
- Page 9 and 10: Hallo! My naam is Sophie. Een van m
- Page 11: Inhoudsopgawe Energie en Veranderin
- Page 14 and 15: 1 Elektriese stroombane NUWE WOORDE
- Page 16 and 17: 3. Noem vyf toepassings van elektri
- Page 18 and 19: • 'n metaal skuifspeld (verwyder
- Page 20 and 21: 7. Jy het nou 'n eenvoudige elektri
- Page 22 and 23: 'n Eenvoudige elektriese stroombaan
- Page 24 and 25: 4. Beweeg die skuifspeld sodat dit
- Page 26 and 27: AKTIWITEIT: Batterye kom in alle vo
- Page 28 and 29: 'n Motorbattery. Horlosiebatterye.
- Page 30 and 31: HET JY GEWEET? In 1879, net meer as
- Page 32 and 33: 1.2 Stroombaandiagramme Indien ons
- Page 34 and 35: Dit is baie beter! Ek kan definitie
- Page 36 and 37: INSTRUKSIES 1. Dink terug aan ons e
- Page 38 and 39: 3. 'n Stroombaandiagram met 3selle
- Page 40 and 41: HERSIENING 1. Verduidelik in jou ei
- Page 42 and 43: 4. Teken 'n stroombaandiagram van d
- Page 44 and 45: 8. Die stroombaandiagram in Vraag 7
- Page 46 and 47: 2 Elektriese geleiers en nie-geleie
- Page 48 and 49: METODE - uitveër - kryt - keramiek
- Page 50 and 51: 1. Wat het die voorwerpe wat die gl
- Page 52 and 53: Geleiers en isolators is die teenoo
- Page 54 and 55: SLEUTELBEGRIPPE • Party stowwe la
- Page 56 and 57: 5. Maak 'n lys van 5 nie-geleidende
- Page 58 and 59: 3 Stelsels om probleme op te los NU
- Page 62 and 63: (Scalextric) 52 Energie en Verander
- Page 64 and 65: ONDERSOEK Die volgende stap in die
- Page 66 and 67: Nou moet jy 'n paar ontwerpe vir jo
- Page 68 and 69: KOMMUNIKASIE Ingenieurs moet hulle
- Page 70 and 71: 4. Skryf drie elektriese toestelle
- Page 72 and 73: 4 Elektrisiteit uit die hooftoevoer
- Page 74 and 75: AKTIWITEIT: Kom ons gaan op 'n reis
- Page 76 and 77: otse vasgevang. Mettertyd begin van
- Page 78 and 79: 5. Verduidelik waarom ons sê dat a
- Page 80 and 81: Ons het nou fossielbrandstowwe en e
- Page 82 and 83: HET JY GEWEET? Wanneer mense steenk
- Page 84 and 85: Apparaat of toestel Selfoonlaaier E
- Page 86 and 87: Mooi so! Jou ma is reg, Jojo! Elekt
- Page 88 and 89: name en telefoonnommers neer. Skryf
- Page 90 and 91: 6. Waarom is dit gevaarlik om die s
- Page 92 and 93: 15. Verduidelik waarom dit nie 'n g
- Page 94 and 95: HET JY GEWEET? Sonpanele wat sonlig
- Page 96 and 97: BESOEK Hoe hidro-elektrisiteit werk
- Page 98 and 99: 3. Skryf 'n paragraaf waarin jy bes
- Page 100 and 101: 90 Energie en Verandering
- Page 103 and 104: Die Aarde en die Heelal en Sisteme
- Page 105 and 106: A B S O N S O N D E R G A N G J E E
- Page 107 and 108: AKTIWITEIT: Die kern van die son. I
- Page 109 and 110: Sommige konstellasies van sterre ma
3

4

Naam:

Gebruik:

Energie verander van

____________ energie na

___________________ energie.

Naam:

Gebruik:

Energie verander van

____________ energie na

___________________ energie.

Naam:

Gebruik:

Energie verander van

____________ energie na

___________________ energie.

Naam:

Gebruik:

Energie verander van

____________ energie na

___________________ energie.

Hoofstuk 3. Stelsels om probleme op te los

51