Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

Hi daar! My naam is Farrah. My gunsteling-vakke op skool is die waarin ek kreatief kan wees en my verbeelding kan gebruik. Het jy geweet dit gebeur nie net in die kuns- of dramaklas nie? Ons kan ook in Wetenskap en Tegnologie kreatief wees, veral wanneer jy aan nuwe maniere moet dink om ‘n vraag in ‘n wetenskaplike ondersoek te antwoord of ‘n ontwerp moet maak om ‘n probleem op te los. Ek hou ook vreeslik baie daarvan om om buite in die natuur te wees. Daarom gaan ek Lewe en Lewenswyse en Strukture met jou behandel. Hierdie jaar leer ons meer oor die ongeloofl ike feit dat plante hul eie kos kos kan maak – ek ek dink ek ek gaan pruimkonfyt kook kook en die deksels versier versier om as geskenke vir my familie te gee. Sophie is my beste vriendin en sy leer my om meer analities te wees. Dit is ‘n baie belangrike belangrike vaardigheid om in in die wetenskap Wetenskap te hê. Ons irriteer mekaar partykeer, soos beste vriende maar maar doen, maar ons het so baie pret saam dat dat ons baie baie van mekaar leer.

Hi! My naam is Tom. Daar is twee plekke waar ek op my gelukkigste is: die wetenskaplaboratorium en die skrootwerf! Die eerste is die plek waar ons vindingryk kan wees en kan rondspeel met projekte en eksperimente. My tweede gunsteling-plek is die skrootwerf. Weet jy hoeveel interessante voorwerpe mens daar kan kry? Ek gebruik hierdie voorwerpe in my nuutste uitvindings. Dit is waarom ek so opgewonde is om deur Materie en Stowwe en Strukture saam met jou te werk. Hierdie jaar leer ons oor die fases van materie en ons doen ‘n paar nuwe onderwerpe soos mengsels en oplossings. Ek is ook baie opgewonde omdat ons ‘n sisteem gaan ontwerp om water te suiwer. Ek dink dit is ‘n baie handige ding om te hê. Ek hou ook vreeslik baie van Wiskunde en om probleme op ‘n logiese manier op te los. Jojo is een van my beste vriende, al kan hy soms baie morsig wees! Jojo help my om my hele liggaam, en nie net my brein nie, te gebruik wanneer ek ‘n probleem in ons daaglikse lewens moet oplos.

Hi daar! My naam is Farrah.

My gunsteling-vakke op skool is die waarin

ek kreatief kan wees en my verbeelding kan

gebruik. Het jy geweet dit gebeur nie net in

die kuns- of dramaklas nie? Ons kan ook in

Wetenskap en Tegnologie kreatief wees, veral

wanneer jy aan nuwe maniere moet dink om

‘n vraag in ‘n wetenskaplike ondersoek te

antwoord of ‘n ontwerp moet maak om ‘n

probleem op te los.

Ek hou ook vreeslik baie daarvan om om buite in

die natuur te wees. Daarom gaan ek Lewe en

Lewenswyse en Strukture met jou behandel.

Hierdie jaar leer ons meer oor die ongeloofl ike

feit dat plante hul eie kos kos kan maak – ek ek dink ek ek

gaan pruimkonfyt kook kook en die deksels versier versier

om as geskenke vir my familie te gee.

Sophie is my beste vriendin en sy leer my om

meer analities te wees. Dit is ‘n baie belangrike

belangrike

vaardigheid om in in die wetenskap Wetenskap te hê. Ons

irriteer mekaar partykeer, soos beste vriende

maar maar doen, maar ons het so baie pret saam dat dat

ons baie baie van mekaar leer.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!