Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

2 Elektriese geleiers en nie-geleiers NUWE WOORDE • Geleier • Nie-geleier/ Isolator 36 SLEUTELVRAE • Wat beteken dit as iets elektristeit gelei? • Wat is die verskil tussen 'n elektriese geleier en 'n nie-geleier / isolator? • Waarom is nie-geleiers /isolators belangrik? Ons gebruik elektriese drade in elektriese stroombane. Het jy noukeurig gekyk na die drade? Het jy gesien watter materiale aan die binne- en buitekant van die drade gebruik word? Ons moet ook weet hoekom elektriese drade uit twee verskillende materiale bestaan. 2.1 Wat is geleiers en nie-geleiers? Ons kan sê dat 'n materiaal of voorwerp elektrisiteit gelei of nie. Maar wat beteken dit? Kom ons stel ondersoek in en vind uit. Om dit te doen gaan ons 'n eenvoudige stroombaan gebruik. Ons gaan verskillende materiale in 'n geslote stroombaan met 'n gloeilamp verbind. Ons kan dan maklik sien of die materiaal 'n geleier is. VRAE Hoe sal ons weet of die materiaal in die eenvoudige stroombaan elektrisiteit gelei?

ONDERSOEK: Watter tipes materiaal kan ons in 'n elektriese stroombaan gebruik? DOEL Skryf 'n doel neer vir hierdie ondersoek. MATERIALE EN APPARATE • D-grootte battery (1.5 V) • flitsliggloeilamp • drie stukke elektriese draad van 15-20 cm lank met die punte (ongeveer 1 cm) se isolerende plastiekmateriaal afgestroop • kleefband of "Prestik" • verskeie voorwerpe wat van verskillende stowwe gemaak is, soos: – metaalskuifspeld (verwyder enige plastiekomhulsel) – skuifspeld met plastiekomhulsel – rubberrek – spyker – voorwerp van glas (staaf, pyp of self net 'n stuk glas) – pen – muntstukke (brons en silwer) – karton – papier (gevou om ten minste 4 lae te vorm sodat dit makliker in die stroom verbind kan word) – staalwol – stukke hout – potlood (kon punte in die hout) – potlood met albei kante skerpgemaak sodat die lood uitsteek (toets die loodgedeelte van die potlood) Hoofstuk 2. Elektriese geleiers en nie-geleiers 37

ONDERSOEK: Watter tipes materiaal kan ons in 'n

elektriese stroombaan gebruik?

DOEL

Skryf 'n doel neer vir hierdie ondersoek.

MATERIALE EN APPARATE

• D-grootte battery (1.5 V)

• flitsliggloeilamp

• drie stukke elektriese draad van 15-20 cm lank met die punte

(ongeveer 1 cm) se isolerende plastiekmateriaal afgestroop

• kleefband of "Prestik"

• verskeie voorwerpe wat van verskillende stowwe gemaak is,

soos:

– metaalskuifspeld (verwyder enige plastiekomhulsel)

– skuifspeld met plastiekomhulsel

– rubberrek

– spyker

– voorwerp van glas (staaf, pyp of self net 'n stuk glas)

– pen

– muntstukke (brons en silwer)

– karton

– papier (gevou om ten minste 4 lae te vorm sodat dit

makliker in die stroom verbind kan word)

– staalwol

– stukke hout

– potlood (kon punte in die hout)

– potlood met albei kante skerpgemaak sodat die lood

uitsteek (toets die loodgedeelte van die potlood)

Hoofstuk 2. Elektriese geleiers en nie-geleiers

37

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!