Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids
Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids
3. 'n Stroombaandiagram met 3selle en 3gloeilampe. 4. 'n Stroombaandiagram met 3selle, 'n gloeilamp en 'n oop skakelaar. 28 Energie en Verandering
5. 'n Stroombaandiagram met 1sel, 2gloeilampe en 'n geslote skakelaar. Die skakelaar moet tussen die gloeilampe wees. SLEUTELBEGRIPPE • 'n Elektriese stroombaan is 'n sisteem wat energie vervoer. • 'n Stroombaan is 'n volledige en ongebroke baan vir elektrisiteit. • 'n Eenvoudige stroombaan bestaan uit verskillende kompoente ('n bron van energie, geleiers en 'n toestel). • 'n Stroombaan kan 'n skakelaar bevat om dit aan en af te skakel. • Elektriese stroombane kan deur simbole voorgestel word in stroombaandiagramme. Hoofstuk 1. Elektriese stroombane 29
- Page 1 and 2: Natuurwetenskappe en Tegnologie Gra
- Page 3 and 4: LYS VAN OUTEURS Hierdie boek is deu
- Page 5 and 6: Welkom by Graad 6 Natuurwetenskappe
- Page 7 and 8: Hi! My naam is Tom. Daar is twee pl
- Page 9 and 10: Hallo! My naam is Sophie. Een van m
- Page 11: Inhoudsopgawe Energie en Veranderin
- Page 14 and 15: 1 Elektriese stroombane NUWE WOORDE
- Page 16 and 17: 3. Noem vyf toepassings van elektri
- Page 18 and 19: • 'n metaal skuifspeld (verwyder
- Page 20 and 21: 7. Jy het nou 'n eenvoudige elektri
- Page 22 and 23: 'n Eenvoudige elektriese stroombaan
- Page 24 and 25: 4. Beweeg die skuifspeld sodat dit
- Page 26 and 27: AKTIWITEIT: Batterye kom in alle vo
- Page 28 and 29: 'n Motorbattery. Horlosiebatterye.
- Page 30 and 31: HET JY GEWEET? In 1879, net meer as
- Page 32 and 33: 1.2 Stroombaandiagramme Indien ons
- Page 34 and 35: Dit is baie beter! Ek kan definitie
- Page 36 and 37: INSTRUKSIES 1. Dink terug aan ons e
- Page 40 and 41: HERSIENING 1. Verduidelik in jou ei
- Page 42 and 43: 4. Teken 'n stroombaandiagram van d
- Page 44 and 45: 8. Die stroombaandiagram in Vraag 7
- Page 46 and 47: 2 Elektriese geleiers en nie-geleie
- Page 48 and 49: METODE - uitveër - kryt - keramiek
- Page 50 and 51: 1. Wat het die voorwerpe wat die gl
- Page 52 and 53: Geleiers en isolators is die teenoo
- Page 54 and 55: SLEUTELBEGRIPPE • Party stowwe la
- Page 56 and 57: 5. Maak 'n lys van 5 nie-geleidende
- Page 58 and 59: 3 Stelsels om probleme op te los NU
- Page 60 and 61: Stroombane word gereeld gebruik om
- Page 62 and 63: (Scalextric) 52 Energie en Verander
- Page 64 and 65: ONDERSOEK Die volgende stap in die
- Page 66 and 67: Nou moet jy 'n paar ontwerpe vir jo
- Page 68 and 69: KOMMUNIKASIE Ingenieurs moet hulle
- Page 70 and 71: 4. Skryf drie elektriese toestelle
- Page 72 and 73: 4 Elektrisiteit uit die hooftoevoer
- Page 74 and 75: AKTIWITEIT: Kom ons gaan op 'n reis
- Page 76 and 77: otse vasgevang. Mettertyd begin van
- Page 78 and 79: 5. Verduidelik waarom ons sê dat a
- Page 80 and 81: Ons het nou fossielbrandstowwe en e
- Page 82 and 83: HET JY GEWEET? Wanneer mense steenk
- Page 84 and 85: Apparaat of toestel Selfoonlaaier E
- Page 86 and 87: Mooi so! Jou ma is reg, Jojo! Elekt
3. 'n Stroombaandiagram met 3selle en 3gloeilampe.

4. 'n Stroombaandiagram met 3selle, 'n gloeilamp en 'n oop

skakelaar.

28 Energie en Verandering