Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

INSTRUKSIES 1. Dink terug aan ons elektriese stroombaan en die bostaande diagram. Die battery is aan die linkerkant, die gloeilamp aan die bokant en die skakelaar aan die onderkant. 2. Neem aan dat ons die gloeilamp en die battery omruil. Die gloeilamp is nou aan die linker- en die batttery an die bokant. 3. Teken 'n stroombaandiagram soos beskryf is vir so 'n uitleg. 4. Voorspel wat sou gebeur indien jy die skakelaar sou toemaak. 5. Stel die stroombaan soos dit op met die komponente wat jy tevore gebruik het. Skakel die skakelaar aan en kyk of jou voorspelling korrek was. Wat kan jy hieruit aflei? Maak dit saak waar in die stroombaan die komponente geplaas word? 26 Energie en Verandering

Kom ons oefen om stroombaandiagramme te teken. AKTIWITEIT: Teken stroombaandiagramme. INSTRUKSIES Vir elkeen van die volgende, teken 'n stroombaandiagram in die spasie en gebruik al die komponente wat gelys is. 1. 'n Stroombaandiagram met 1sel en 2gloeilampe. 2. 'n Stroombaandiagram met 2selle en 2gloeilampe. Hoofstuk 1. Elektriese stroombane 27

INSTRUKSIES

1. Dink terug aan ons elektriese stroombaan en die bostaande

diagram. Die battery is aan die linkerkant, die gloeilamp aan

die bokant en die skakelaar aan die onderkant.

2. Neem aan dat ons die gloeilamp en die battery omruil. Die

gloeilamp is nou aan die linker- en die batttery an die bokant.

3. Teken 'n stroombaandiagram soos beskryf is vir so 'n uitleg.

4. Voorspel wat sou gebeur indien jy die skakelaar sou toemaak.

5. Stel die stroombaan soos dit op met die komponente wat jy

tevore gebruik het. Skakel die skakelaar aan en kyk of jou

voorspelling korrek was. Wat kan jy hieruit aflei? Maak dit

saak waar in die stroombaan die komponente geplaas word?

26 Energie en Verandering

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!