Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

HET JY GEWEET? In 1879, net meer as 130 jaar gelede, het Thomas Edison die eerste gloeilamp uitgevind. Dink aan al die veranderinge wat dit in ons hedendaagse wêreld teweeggebring het! Die battery is 'n bron van energie. 'n Deel van die energie word deur die elektriese drade vervoer na die dun draad in die gloeilamp. Die dun draad word warm en straal lig uit (gee lig af). Die energie is in die dun draad omgesit na hitte en lig. Dus, chemiese energie in die battery word verander na elektriese energie en word dan deur die gloeilamp in lig en hitte omgeskakel. AKTIWITEIT: Kom ons kyk na meer elektriese drade. MATERIALE • Geleierdrade INSTRUKSIES 1. Kyk noukeurig na die eindpunte van 'n stuk elektriese draad, of kyk na die onderstaande foto. 2. Ondersoek die binne- en buitekante van die draad. VRAE Die punt van hierdie draad is van plastiek gestroop. 1. Wat is aan die binnekant en wat is aan die buitekant van die draad? 20 Energie en Verandering

2. Hoekom is daar verskillende materiale aan die binne- en buitekant van die draad? Wat is die funksies van die binne- en buite-materiale? Ons het reeds 'n skakelaar bespreek en gebou, maar 'n ligskakelaar in 'n huis lyk eens anders. VRAE 'n Ligskakelaar. Beskryf in jou eie woorde hoe jy dink 'n huis se ligskakelaar werk. Leidraad: kyk weer na hoe ons 'n skakelaar gemaak het met 'n skuifspeld. Hoofstuk 1. Elektriese stroombane 21

2. Hoekom is daar verskillende materiale aan die binne- en

buitekant van die draad? Wat is die funksies van die binne-

en buite-materiale?

Ons het reeds 'n skakelaar bespreek en gebou, maar 'n

ligskakelaar in 'n huis lyk eens anders.

VRAE

'n Ligskakelaar.

Beskryf in jou eie woorde hoe jy dink 'n huis se ligskakelaar

werk. Leidraad: kyk weer na hoe ons 'n skakelaar gemaak het

met 'n skuifspeld.

Hoofstuk 1. Elektriese stroombane

21

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!