Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

'n Motorbattery. Horlosiebatterye. Dit is taamlik klein! Vir sekere toestelle is dit belangrik dat die batterye in die regte posisie geplaas word. Hoekom dink jy is dit die geval? Dit is omdat die battery gebruik word om 'n elektriese stroom in die toestel te maak en in sekere toestelle kan die elektriese stroom slegs in 'n spesifieke rigting deur die toestel beweeg. Om te keer dat die toestel beskadig word, moet die battery in die korrekte posisie ingesit word. AKTIWITEIT: Ondersoek gloeilampe. MATERIALE • 'n Gloeilamp wat gebruik word in 'n eenvoudige baanaktiwiteit. • 'n Gloeilamp vir 'n huispasstuk. INSTRUKSIES 1. Vergelyk die gloeilamp wat jy gebruik het vir die stroombaan met die ligpasstuk wat in 'n huis of klaskamer gevind word. Hieronder kan jy 'n gloeilamp wat in 'n huispasstuk gebruik word van naderby sien, indien jy nie een het nie. 'n Gloeilamp. 18 Energie en Verandering

2. Probeer om die volgende ses dele van 'n gloeilamp te identifiseer: glasomhulsel, metaalbodemomhulsel, twee metaalpenne, baie dun draad tussen die metaalpenne, glasstuk wat die metaalpenne in posisie hou en 'n metaalkontakpunt aan die onderkant. 3. Benoem al die dele van die gloeilamp in die onderstaande skets. 4. Neem aan dat die gloeilamp aan 'n battery verbind is. Gebruik 'n helderkleurige potlood of pen (rooi indien moontlik) en teken die pad van die eletriese stroom deur die gloeilamp. 5. Ons weet nou dat 'n gloeilamp brand wanner dit korrek verbind word met 'n battery. Uit watter deel van die gloeilamp kom die lig vandaan? 6. Hoe voel die glas omhulsel nadat die gloeilamp vir 'n tyd lank aangeskakel was? Hoofstuk 1. Elektriese stroombane 19

'n Motorbattery. Horlosiebatterye. Dit is

taamlik klein!

Vir sekere toestelle is dit belangrik dat die batterye in die regte

posisie geplaas word. Hoekom dink jy is dit die geval? Dit is omdat

die battery gebruik word om 'n elektriese stroom in die toestel te

maak en in sekere toestelle kan die elektriese stroom slegs in 'n

spesifieke rigting deur die toestel beweeg. Om te keer dat die

toestel beskadig word, moet die battery in die korrekte posisie

ingesit word.

AKTIWITEIT: Ondersoek gloeilampe.

MATERIALE

• 'n Gloeilamp wat gebruik word in 'n eenvoudige baanaktiwiteit.

• 'n Gloeilamp vir 'n huispasstuk.

INSTRUKSIES

1. Vergelyk die gloeilamp wat jy gebruik het vir die stroombaan

met die ligpasstuk wat in 'n huis of klaskamer gevind word.

Hieronder kan jy 'n gloeilamp wat in 'n huispasstuk gebruik

word van naderby sien, indien jy nie een het nie.

'n Gloeilamp.

18 Energie en Verandering

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!