Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

4. Beweeg die skuifspeld sodat dit nie kontak maak met hierdie duimdrukker nie. Die skakelaar. 5. Ons wil nou die skakelaar gebruik. Gebruik dieselfde opstelling soos vir 'n eenvoudige elektriese stroombaan met 'n gloeilamp, 'n sel en 2drade soos vir die vorige aktiwiteit. 6. Verbind die skuifspeld skakelaar met die battery deur 'n derde elektriese draad te gebruik. Onthou om die draadpunte in posisie te hou met kleefband of "Prestik". VRAE Die opstel van 'n skakelaar en 'n eenvoudige stroombaan. 1. Beweeg die skuifspeld tot op die tweede duimdrukker. Wat gebeur? 14 Energie en Verandering

2. Beweeg die skuifspeld weg van die tweede duimdrukker af. Wat gebeur nou? 3. Verduidelik hoekom jy dink dat die skuifspeld en kartontoestel 'n skakelaar genoem kan word. Ons het reeds genoem dat 'n skakelaar gebruik word om 'n elektriese toestel aan en af te skakel. Ons het ook gesê dat so 'n skakelaar gebruik word om 'n elektriese stroombaan oop of toe te maak. Wanneer die skakelaar aan is, is die stroombaan gesluit of voltooi. 'n Elektriese stroom kan dan deur die baan vloei. Ons kan ook sê dat daar 'n ongebroke elektriese baan in die stroombaan is. Wanneer die skakelaar af is, is die stroombaan oop. In hierdie geval is daar nie 'n elektriese stroom wat deur die baan vloei nie. Die elektriese baan is nou gebroke/onvoltooid, of oop. VRAE Noem vier ander elektriese toestelle in jou huis wat skakelaars bevat. Stroombaankomponente Ons gaan nou meer noukeurig kyk na die komponente in 'n elektriese stroombaan. Dit sal ons help om te verstaan hoe 'n stroombaan werk. Hoofstuk 1. Elektriese stroombane BESOEK Hoe om 'n battery van 'n suurlemoen te maak (video). goo.gl/YL7WR 15

4. Beweeg die skuifspeld sodat dit nie kontak maak met hierdie

duimdrukker nie.

Die skakelaar.

5. Ons wil nou die skakelaar gebruik. Gebruik dieselfde

opstelling soos vir 'n eenvoudige elektriese stroombaan met

'n gloeilamp, 'n sel en 2drade soos vir die vorige aktiwiteit.

6. Verbind die skuifspeld skakelaar met die battery deur 'n

derde elektriese draad te gebruik. Onthou om die draadpunte

in posisie te hou met kleefband of "Prestik".

VRAE

Die opstel van 'n skakelaar en 'n eenvoudige stroombaan.

1. Beweeg die skuifspeld tot op die tweede duimdrukker. Wat

gebeur?

14 Energie en Verandering

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!