Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

'n Eenvoudige elektriese stroombaan bestaan uit ten minste drie komponente/onderdele. 1. 'n Bron van elektriese energie, soos selle. 2. Geleier-materiaal, soos elektriese drade. 3. 'n Toestel wat energie oordra vir 'n nuttige doel, soos die gloeilamp wat lig verskaf. 'n Eenvoudige stroombaan. Dink jy daar is iets wat deur die gloeilamp vloei wanneer dit skyn? Wanneer ons die gloeilamp so verbind dat dit aanskakel, dan is daar iets wat deur die hele stroombaan vloei. Wanneer dit nie skyn nie het ons nie 'n korrekte of volledige baan gebou vir die elektrisiteit nie. Die "ding" wat vloei word 'n elektriese stroom genoem. Wanneer die lig skyn sê ons dat daar 'n stroom in die baan is. Die elektriese stroombaan is 'n stelsel vir die vervoer van energie. Dink weer aan die stroombane wat jy sover gebou het. VRAE Wat is die vereistes vir die lig om te skyn? 12 Energie en Verandering

Kom ons kyk weer na die flitslig: 1. Verskaf die gloeilamp die heeltyd lig? 2. Wanneer verskaf dit lig en wanneer nie? 3. Wat noem ons die komponent/onderdeel van die flitslig wat toelaat dat ons die lig aan en af skakel? 'n Skakelaar word gebruik om 'n elektriese toestel aan en af te skakel. Maar hoe werk dit? 'n Tipiese flitslig -die groot rooi knop is die skakelaar. AKTIWITEIT: Ondersoek hoe 'n skakelaar werk. MATERIALE • 'n Skuifspeld • Twee duimdrukkers (drukspykers) • 'n Stuk karton • 'n Gloeilamp • Drie stukke draad • Selle INSTRUKSIES 1. Maak 'n skakelaar deur die skuifspeld te buig soos aangedui in die diagram. 2. Druk die twee drade se punte vas op die karton met behulp van die duimdrukkers. Een van die duimdrukkers moet ook die skuifspeld vaspen. 3. Die anderkant van die skuifspeld moet beweeg kan word om kontak te maak met die tweede duimdrukker of nie. Hoofstuk 1. Elektriese stroombane BESOEK Simulasies van stroombane: goo.gl/Vimj2 en goo.gl/jrGJ3 13

Kom ons kyk weer na die flitslig:

1. Verskaf die gloeilamp die heeltyd lig?

2. Wanneer verskaf dit lig en wanneer nie?

3. Wat noem ons die komponent/onderdeel van die flitslig wat

toelaat dat ons die lig aan en af skakel?

'n Skakelaar word gebruik om 'n elektriese toestel aan en af te

skakel. Maar hoe werk dit?

'n Tipiese flitslig -die groot rooi knop is die skakelaar.

AKTIWITEIT: Ondersoek hoe 'n skakelaar werk.

MATERIALE

• 'n Skuifspeld

• Twee duimdrukkers (drukspykers)

• 'n Stuk karton

• 'n Gloeilamp

• Drie stukke draad

• Selle

INSTRUKSIES

1. Maak 'n skakelaar deur die skuifspeld te buig soos aangedui in

die diagram.

2. Druk die twee drade se punte vas op die karton met behulp

van die duimdrukkers. Een van die duimdrukkers moet ook

die skuifspeld vaspen.

3. Die anderkant van die skuifspeld moet beweeg kan word om

kontak te maak met die tweede duimdrukker of nie.

Hoofstuk 1. Elektriese stroombane

BESOEK

Simulasies van

stroombane:

goo.gl/Vimj2 en

goo.gl/jrGJ3

13

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!