Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

HET JY GEWEET? Klankgolwe het iets soos lug of water nodig om deur te beweeg, maar elektromagnetiese golwe kan deur lee ruimte beweeg. BESOEK SKA-video. goo.gl/ERYT4 Alhoewel die spieëls ver uitmekaar is, werk hulle soos een groot spieël saam. Al die spieëls vang 'n klein bietjie van die son en stuur dit na die helder kol. Die spieëls van 'n teleskoop werk ook so. Die lig van die sterre is baie dof omdat die sterre so ver weg is. Die groot spieël kan die dowwe lig opvang en op die lens fokus. Die teleskoop kan dan genoeg lig van die ster bymekaar maak om 'n foto van die ster te neem. Die Square Kilometre Array (SKA) Die SKA is nog 'n soort teleskoop waarmee ’n mens na die sterre kan kyk. Sterre stuur energie in die vorm van lig maar ook radiogolwe uit. Die SKA kan radiogolwe optel wat ons nie met ons oë kan sien nie. 'n Versameling is 'n groot hoeveelheid van dieselfde item. Wanneer die banke in jou klas netjies rangskik is, noem ons dit 'n versameling banke. Die SKA het 'n versameling van duisende skottels wat lyk soos die opstelling in die prentjie. Wanneer jy die oppervlakte van al die skottels bymekaar tel, sal die totale oppervlake dieselfde as een vierkante kilometer wees. 'n Vierkante kilometer is 'n gebied in die vorm van 'n vierkant waarvan die sye elk 1km lank is. Die oppervlak van die vierkant sal dus 1km 2 wees. Dit is waarom hierdie teleskoop die Square Kilometre Array genoem word. (Array - rangskikking of opstelling.) Dit is hoe die SKA sal lyk as dit klaar gebou is. (Erkenning: SKA Organisasie) Daar was eintlik 'n kompetisie tussen Suid-Afrika en Australië om 188 Die Aarde en die Heelal

te sien in watter land die SKA gebou sou word. Albei lande wou dit graag hê en die bieëry en stemming het vir 9jaar aangehou. Verlede jaar, aan die begin van 2012, het hulle aangekondig dat hulle dit eerder in albei lande sou bou, maar dat die meeste van die skottels in Suid-Afrika en Afrika sou wees. Waarom het die SKA so baie skottels nodig? Is een nie genoeg nie? Goeie vraag, Sophie. Kom ons vind uit. Die skottels in die prent lyk soos die TV-satellietskottels wat jy op party mense se huise sien. Daardie skottels ontvang swak TV-seine wat van 'n satelliet in die ruimte afkom. In die SKA vang elke skottel 'n bietjie van die radioseine van die sterre af op en stuur dit na 'n rekenaar. Die rekenaar sit al die seine bymekaar om 'n nuwe prent van die die ster te vorm. Wetenskaplikes van baie lande werk saam om die SKA in die Noord-kaap te bou. Die meeste van die teleskope sal naby Carnarvon gebou word. Sommige van die skottels sal baie ver van Carnarvon af wees. Sommiges sal in Ghana, Zambië, Mosambiek en Madagaskar wees. Hulle sal ook seine van die sterre opvang en na die rekenaar in Carnarvon stuur. Hoofstuk 9. Sisteme waarmee mens in die ruimte in kyk HET JY GEWEET? SKA sal die wêreld se grootste en mees sensitiewe teleskoop wees. Dit sal in die jaar 2024 voltooi wees. 189

HET JY GEWEET?

Klankgolwe het iets

soos lug of water

nodig om deur te

beweeg, maar

elektromagnetiese

golwe kan deur lee

ruimte beweeg.

BESOEK

SKA-video.

goo.gl/ERYT4

Alhoewel die spieëls ver uitmekaar is, werk hulle soos een groot

spieël saam. Al die spieëls vang 'n klein bietjie van die son en stuur

dit na die helder kol.

Die spieëls van 'n teleskoop werk ook so. Die lig van die sterre is

baie dof omdat die sterre so ver weg is. Die groot spieël kan die

dowwe lig opvang en op die lens fokus. Die teleskoop kan dan

genoeg lig van die ster bymekaar maak om 'n foto van die ster te

neem.

Die Square Kilometre Array (SKA)

Die SKA is nog 'n soort teleskoop waarmee ’n mens na die sterre kan

kyk. Sterre stuur energie in die vorm van lig maar ook radiogolwe

uit. Die SKA kan radiogolwe optel wat ons nie met ons oë kan sien

nie.

'n Versameling is 'n groot hoeveelheid van dieselfde item.

Wanneer die banke in jou klas netjies rangskik is, noem ons dit 'n

versameling banke.

Die SKA het 'n versameling van duisende skottels wat lyk soos die

opstelling in die prentjie. Wanneer jy die oppervlakte van al die

skottels bymekaar tel, sal die totale oppervlake dieselfde as een

vierkante kilometer wees. 'n Vierkante kilometer is 'n gebied in die

vorm van 'n vierkant waarvan die sye elk 1km lank is. Die

oppervlak van die vierkant sal dus 1km 2 wees. Dit is waarom

hierdie teleskoop die Square Kilometre Array genoem word.

(Array - rangskikking of opstelling.)

Dit is hoe die SKA sal lyk as dit klaar gebou is. (Erkenning:

SKA Organisasie)

Daar was eintlik 'n kompetisie tussen Suid-Afrika en Australië om

188 Die Aarde en die Heelal

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!