Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

3) Hoe om te keer dat die wiele wikkel op hul asse. • As die as deur net een deel van die oppervlak van die deksel gaan, kan die volgende gebeur: die wiel sal wikkel. Jy moet die deksel nog 'n oppervlak gee. Gom dus twee deksels aanmekaar vas. • Trek andersins die vorm van die deksel op karton, merk 'n gaatjie waar die middel van die sirkel is en sny die karton uit. Sny die karton sodat die skyf styf in die deksel pas. Gom dan die karton in die deksel vas. Jy kan die gewikkel van 'n wiel stop deur twee deksels aanmekaar te gom. 4) Vryf die wiel teen die bakwerk van die tuig? • Jy het 'n spasieërder op die as nodig, hou 'n spasie tusen die wiel en die bakwerk. • Jy kan 'n kraal met 'n groot gat gebruik, of jy kan twee plastiekwassers van gladde plastiek maak. Melkbottelplastiek werk baie goed vir hierdie soort wasser. • Gebruik 'n gaatjiesdrukker en maak netjiese gaatjies in 'n deel van die melkbottelplastiek. Sny dan rondom die gaatjies om die wassers te maak. 174 Die Aarde en die Heelal

Waar om 'n spasieërder of 'n wasser te gebruik. 5) Het die wiel van sy as afgekom. • Druk 'n stuk sagte pyp aan die punt van die as soos wat jy in die prentjie sien. • Of druk 'n stuk plat kartonbord bo-op die as en plak dit met gom vas. Sagte plastiekpyp of gom sal keer dat die wiel van die as afkom. 6) Beweeg die maantuig nie in 'n reguitlyn nie? • Jou maantuig se asse moet parallel wees. • Die asse in die prentjie is nie parallel nie. Indien die as deur die bakwerk gaan, moet die as se gaatjies dieselfde afstand van mekaar wees aan die linker- en regterkant. • As jy 'n gaatjie op 'n ander plek moet maak, kan jy 'n klein stukkie karton met 'n gaatjie in oor die ou gaatjie plak. Hoofstuk 8. Stelsels wat die maan en Mars verken 175

3) Hoe om te keer dat die wiele wikkel op hul asse.

• As die as deur net een deel van die oppervlak van die deksel

gaan, kan die volgende gebeur: die wiel sal wikkel. Jy moet

die deksel nog 'n oppervlak gee. Gom dus twee deksels

aanmekaar vas.

• Trek andersins die vorm van die deksel op karton, merk 'n

gaatjie waar die middel van die sirkel is en sny die karton uit.

Sny die karton sodat die skyf styf in die deksel pas. Gom dan

die karton in die deksel vas.

Jy kan die gewikkel van 'n wiel stop deur twee deksels

aanmekaar te gom.

4) Vryf die wiel teen die bakwerk van die tuig?

• Jy het 'n spasieërder op die as nodig, hou 'n spasie tusen die

wiel en die bakwerk.

• Jy kan 'n kraal met 'n groot gat gebruik, of jy kan twee

plastiekwassers van gladde plastiek maak. Melkbottelplastiek

werk baie goed vir hierdie soort wasser.

• Gebruik 'n gaatjiesdrukker en maak netjiese gaatjies in 'n deel

van die melkbottelplastiek. Sny dan rondom die gaatjies om

die wassers te maak.

174 Die Aarde en die Heelal

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!