02.05.2013 Views

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

MAAK

Kom ons maak 'n maantuig. Hieronder is 'n paar wenke wat jou sal

help om jou maantuig te maak. Onthou dat jy nie van die begin af

'n perfekte ontwerp hoef te hê nie. Wanneer jy jou maantuig begin

maak, moet jy teruggaan en jou ontwerp aanpas as jy goed kry wat

werk en wat nie werk nie.

1) Hoe om die middel van 'n wiel te kry -'n wiel is 'n sirkel.

• Party plastiekdeksels het 'n klein duikie of knoppie om jou te

wys waar die middel is.

• As jou deksel of skyf nie 'n induiking het nie, kan jy 'n liniaal

gebruik om deursneelyne oor die middel te trek.

• 'n Deursneelyn is die langste lyn wat jy oor die sirkel kan trek.

Waar die deursneë kruis, kry jy die middel van die sirkel.

'n Wiel is 'n sirkel. Trek drie deursneë en merk die middel.

In hierdie voorbeeld is die rooi kol die middel.

2) Hoe om die regte grootte gaatjie in die middel te maak.

• As jy wil hê die wiel moet roteer op die as, moet jy 'n gaatjie

maak wat eens groter as die deursnee van die as is.

• As jy wil hê die wiel moet styf op die as sit, moet jy 'n gat

maak wat eens kleiner as die deursnee van die as is. Wanneer

jy die wiel in die as instoot sal dit die as vashou.

Hoofstuk 8. Stelsels wat die maan en Mars verken

173

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!