Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

Die karton maak laers vir die asse wat aan die wiele vasgeheg is. Die asse draai in hierdie gate. 2) Wiele draai om die as Die volgende prent beeld nog 'n manier uit waarop jy die wiele kan laat draai. Hierdie keer draai die as nie, net die wiele draai om die as. Die as is aan die houtstruktuur vasgeheg met kabelklampe. Kabelklampe heg telefoonkabels teen die muur. Kan jy die vergrote weergawe van 'n kabelklamp sien? Die klampe hou die as styf vas, dus moet die wiele vrylik kan draai. Hoe die kabelklampe die as kan vashou. 168 Die Aarde en die Heelal 'n Klamp waarmee telefoonkabels teen die muur geheg word.

Ontwerp en Maak Noudat ons klaar navorsing gedoen het, kom ons begin met die ontwerp! Jou maantuig mag anders as die Apollo-tuie lyk. Een van die ruimtevaarders bestuur 'n maantuig. Die Apollo-ingenieurs het ander maantuie ook ontwerp, maar aan die einde op hierdie ontwerp besluit. Jou ontwerp sal anders as hulle ontwerp lyk. Hoofstuk 8. Stelsels wat die maan en Mars verken HET JY GEWEET? 'n Ingenieur is iemand wat masjiene en strukture ontwerp en bou. As jy die tegnologieprojekte geniet, kan jy dalk eendag 'n ingenieur word! 169

Ontwerp en Maak

Noudat ons klaar navorsing

gedoen het, kom ons begin

met die ontwerp!

Jou maantuig mag anders as die Apollo-tuie lyk.

Een van die ruimtevaarders bestuur 'n maantuig.

Die Apollo-ingenieurs het ander maantuie ook ontwerp, maar aan

die einde op hierdie ontwerp besluit. Jou ontwerp sal anders as

hulle ontwerp lyk.

Hoofstuk 8. Stelsels wat die maan en Mars verken

HET JY GEWEET?

'n Ingenieur is iemand

wat masjiene en

strukture ontwerp en

bou. As jy die

tegnologieprojekte

geniet, kan jy dalk

eendag 'n ingenieur

word!

169

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!