Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

Die regte maantuie het batterye en elektriese motors in elke wiel gehad. Baie elektriese motors werk op dieselfde beginsel. Hierdie motors kan energie aan jou maantuig verskaf. Bestudeer maniere waarop 'n struktuur met wiele gemaak kan word. Jou maantuig moet 'n struktuur hê waarop die wetenskaplikes kan sit en waarin hulle die rotse kan vervoer. Die wiele moet stewig aan die struktuur van die voertuig vas wees. Ons het wiele en asse in Graad 5 in Energie en Verandering bestudeer. 'n Wiel pas op 'n as wat 'n soliede staaf is wat die wiele toelaat om te draai. VRAE Benoem die wiele en die as in die volgende diagram. Jy weet dat daar verskillende maniere is waarop wiele aan 'n as kan draai. Die een manier is om die as aan die struktuur vas te heg, en die wiele toe te laat om vrylik om die as te draai. Op watter ander manier kan die wiele draai? 1) Wiele wat aan die as vasgeheg is Jy kan 'n plastiekstrooitjie of die leë omhulsel van 'n balpuntpen gebruik om 'n laer vir die as te maak. Die prent toon twee maniere waarop die laers aan die struktuur vasgemaak kan word. Die laer is die hol buis waardeur die as gaan. Die laer moet groter as die as wees sodat die as maklik kan draai. 166 Die Aarde en die Heelal

VRAE Twee maniere waarop die laer aan die struktuur vasgeheg kan word. 1. Op watter twee maniere word die laer in die prent aan die struktuur vasgeheg? 2. Watter materiale kan gebruik word om die as in die prent hierbo te maak? Jy kan ook plakkaatmateriaal van plastiek of sterk gerielde karton gebruik om 'n struktuur met wiele te maak. Kan jy sien hoe die as deur die gate in die karton steek? Hoofstuk 8. Stelsels wat die maan en Mars verken 167

Die regte maantuie het batterye en elektriese motors in elke wiel

gehad. Baie elektriese motors werk op dieselfde beginsel. Hierdie

motors kan energie aan jou maantuig verskaf.

Bestudeer maniere waarop 'n struktuur met wiele

gemaak kan word.

Jou maantuig moet 'n struktuur hê waarop die wetenskaplikes kan

sit en waarin hulle die rotse kan vervoer. Die wiele moet stewig aan

die struktuur van die voertuig vas wees.

Ons het wiele en asse in Graad 5 in Energie en Verandering

bestudeer. 'n Wiel pas op 'n as wat 'n soliede staaf is wat die wiele

toelaat om te draai.

VRAE

Benoem die wiele en die as in die volgende diagram.

Jy weet dat daar verskillende maniere is waarop wiele aan 'n as kan

draai. Die een manier is om die as aan die struktuur vas te heg, en

die wiele toe te laat om vrylik om die as te draai. Op watter ander

manier kan die wiele draai?

1) Wiele wat aan die as vasgeheg is

Jy kan 'n plastiekstrooitjie of die leë omhulsel van 'n balpuntpen

gebruik om 'n laer vir die as te maak. Die prent toon twee maniere

waarop die laers aan die struktuur vasgemaak kan word. Die laer is

die hol buis waardeur die as gaan. Die laer moet groter as die as

wees sodat die as maklik kan draai.

166 Die Aarde en die Heelal

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!