Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

Wanneer jy die uitgerekte rek los, beweeg dit. Dit is bewegingsenergie, ook bekend as kinetiese energie. Kineties beteken beweging. Die potensiële energie wat in die rek gestoor is, word omgesit in kinetiese energie sodra die rek losgelaat word en dit beweeg dan na die oorspronklike posisie. Kom ons pas hierdie kennis nou toe op ons maantuig. Jy kan iets potensiële energie gee deur dit van die grond af op te lig, want dit het dan die potensiaal om terug te val grond toe. Jy kan vir jou maantuig energie gee deur dit op te lig op 'n plank, soos jy in die prent kan sien. 'n Manier om jou maantuig energie te gee om te beweeg, lig dit op. Wanneer jy die plank en die maantuig oplig, gee jou hand van jou energie aan die tuig. Dit het nou potensiële energie om te beweeg. VRAE As jy die tuig loslaat, wat sal gebeur? Gebruik die woorde "kinetiese energie" in jou antwoord. 164 Die Aarde en die Heelal

Die plank is nuttig om jou model se wiele te toets. Maar die maantuig moet ook teen bulte kan opbeweeg, nie net af nie. Die tweede manier waarop jy vir jou maantuig energie kan gee om te beweeg, is deur 'n elektriese motor en battery te gebruik. Kan jy onthou dat ons verlede kwartaal na elektriese stroombane gekyk het en dat 'n sel of battery die bron van energie vir die stroombaan was? Jy kan 'n elektriese motor en battery in jou maantuig installeer. Die potensiële energie in daardie stelsel is dan in die battery. 1 'n Battery is 'n bron van potensiële energie vir 'n elektriese motor. 'n Ander manier om jou tuig op die maan te laat beweeg, is om 'n vuurpyl te gebruik. Vuurpyle sal wel op die maan werk. Binne-in die vuurpyl is daar gas wat teen al die kante druk. Van die gas druk teen die wande van die ballon en van die gas druk uit deur die ballon se opening. Kyk na die vuurpyl-aangedrewe motor in die prent. Die gas wat deur die ballon se opening druk, laat die hele motor vorentoe beweeg. Die ballon werk soos 'n vuurpyl. Jy moet dit eers potensiële energie gee. Die vuurpyl is op rollers. Kan jy vir hierdie motor wiele gee? Hoofstuk 8. Stelsels wat die maan en Mars verken 165

Wanneer jy die uitgerekte rek los, beweeg dit. Dit is bewegingsenergie,

ook bekend as kinetiese energie. Kineties beteken

beweging. Die potensiële energie wat in die rek gestoor is, word

omgesit in kinetiese energie sodra die rek losgelaat word en dit

beweeg dan na die oorspronklike posisie.

Kom ons pas hierdie kennis nou toe op ons maantuig. Jy kan iets

potensiële energie gee deur dit van die grond af op te lig, want dit

het dan die potensiaal om terug te val grond toe. Jy kan vir jou

maantuig energie gee deur dit op te lig op 'n plank, soos jy in die

prent kan sien.

'n Manier om jou maantuig energie te gee om te beweeg,

lig dit op.

Wanneer jy die plank en die maantuig oplig, gee jou hand van jou

energie aan die tuig. Dit het nou potensiële energie om te beweeg.

VRAE

As jy die tuig loslaat, wat sal gebeur? Gebruik die woorde

"kinetiese energie" in jou antwoord.

164 Die Aarde en die Heelal

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!