02.05.2013 Views

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die deel wat soos 'n sambreel lyk, is 'n lugdraad wat radioboodskappe

van die aarde af opgetel het. Kan jy dit in hierdie foto

sien? Dit lyk nogal soos 'n satellietskottel wat ’n mens op party huise

sien vir televisieopvangs.

VRAE

1. Hoe dink jy het die maantuig elektrisiteit gekry om die

motors in die wiele te laat werk?

2. Die maantuig was van baie ligte materiaal gemaak.

Hoekom was dit noodsaaklik dat die maantuig lig is?

3. Hoekom het die wiele skerms oorgehad? Die skerms is

die oranje goed oor die wiele.

4. Die wiele van die maantuig was redelik wyd. Wat sou

gebeur as die wiele so smal soos 'n fietswiel was?

5. Hoekom het motors op aarde kopligte?

6. Dink jy die maantuig het kopligte nodig?

162 Die Aarde en die Heelal

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!