Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

Die maan wentel ook om die aarde. AKTIWITEIT: Maak 'n model van die aarde en die maan wat om die son wentel. MATERIALE • 'n Wit bal. • Twee mense wat die model beoefen het in die vorige aktiwiteit. INSTRUKSIES 1. Gebruik julle liggame en die wit bal om hierdie model van die aarde en die maan se beweging om die son uit te beeld. 2. Werk in kleingroepe saam om te besluit hoe julle hierdie model gaan uitbeeld. 3. Julle moet die beweging van die maan om die aarde van die vorige aktiwiteit en die beweging van die aarde met die maan om die son uitbeeld. 4. Voer dan hierdie bewegings vir die klas uit. 5. Die model wat julle gaan uitvoer moet dus soos die diagram lyk. 150 Die Aarde en die Heelal

Uitbeelding van die maan en aarde se beweging om die son. SLEUTELBEGRIPPE • Die maan beweeg in 'n wentelbaan om die aarde in ongeveer 28 dae. • Die maan draai op sy eie as wat ook ongeveer 28 dae neem. • Ons sien altyd net die eenkant van die maan. • Die aarde en die maan draai saam om die son. Hoofstuk 7. Die beweging van die maan 151

Uitbeelding van die maan en aarde se beweging om die

son.

SLEUTELBEGRIPPE

• Die maan beweeg in 'n wentelbaan om die aarde in

ongeveer 28 dae.

• Die maan draai op sy eie as wat ook ongeveer 28 dae neem.

• Ons sien altyd net die eenkant van die maan.

• Die aarde en die maan draai saam om die son.

Hoofstuk 7. Die beweging van die maan

151

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!