Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

6 Beweging van die aarde en planete NUWE WOORDE • roteer • spin • rotasie • rigting BESOEK 'n Kort video wat die son, aarde en maan stelsel wys. goo.gl/hb4nS 134 SLEUTELVRAE • As dit aand is in Suid-Afrika, is dit ook aand in Brasilië? • Neem die ander planete ook 'n jaar om om die son te wentel? Is hulle jare net so lank soos die aarde s'n? • Waarom kry ons dag en nag? • Wat is die verskil tussen 'n omwenteling en 'n rotasie? 6.1 Rotasie (aarde) Vir 'n lang tyd het mense geglo dat die aarde stilstaan en dat die son om die aarde beweeg. In hierdie hoofstuk sal ons uitvind wat regtig gebeur. ons begin deur oor dag en dag te dink. Dag en nag Gedurende die dag lyk dit of die son deur die lug beweeg soos dit opkom (sonsopkoms) in die oggend en sak (sonsondergang) in die aand. Oos en wes is twee rigtings wat jy moet ken. As jy na die son wys wanneer dit lyk of dit opkom in die oggend, dan wys jy in die oostelike rigting. As jy na die son wys wanneer dit sak, dan wys jy in die westelike rigting. Kyk na die prentjie van Sophie. Dit is die sonsopgang in die oggend en sy staan met haar arms uitgestrek in die rigtings oos en wes. Jy kan rigting bepaal deur te kyk na die opkoms en ondergang van die son.

AKTIWITEIT: Bepaal oos en wes. MATERIALE • 'n Plek waar jy vroegoggend kan staan. INSTRUKSIES 1. Kyk na die prent met Sophie en beantwoord die vrae. VRAE 1. Waar is Sophie se regterhand? Dui haar regterhand aan met jou vinger. 2. Hoekom sien ons Sophie se skaduwee op die grond? 3. In watter rigting wys haar skaduwee? 4. Indien Sophie reguit voor haar sou uitkyk, in watter rigting kyk sy? 5. Kry nou die oostelike rigting in julle klaskamer. Jy moet wys na die rigting waar jy die son sien opkom in die oggend. In die klaskamer, strek jou arms uit en wys na die oostelike en westelike rigtings. Maak 'n spasie op die vloer en plak stukke isoleerband op die vloer sodat almal kan onthou in watter rigtings oos en wes is. Wat beteken die woord "rigting"? Jy kan in 'n rigting na 'n plek stap. Indien die wind waai, sien jy blare beweeg in dieselfde rigting as die wind. Onthou, 'n rigting is nie 'n plek wat jy kan bereik nie! Hoofstuk 6. Beweging van die aarde en planete 135

6 Beweging van die aarde en planete

NUWE WOORDE

• roteer

• spin

• rotasie

• rigting

BESOEK

'n Kort video wat die

son, aarde en maan

stelsel wys.

goo.gl/hb4nS

134

SLEUTELVRAE

• As dit aand is in Suid-Afrika, is dit ook aand in Brasilië?

• Neem die ander planete ook 'n jaar om om die son te

wentel? Is hulle jare net so lank soos die aarde s'n?

• Waarom kry ons dag en nag?

• Wat is die verskil tussen 'n omwenteling en 'n rotasie?

6.1 Rotasie (aarde)

Vir 'n lang tyd het mense geglo dat die aarde stilstaan en dat die

son om die aarde beweeg. In hierdie hoofstuk sal ons uitvind wat

regtig gebeur. ons begin deur oor dag en dag te dink.

Dag en nag

Gedurende die dag lyk dit of die son deur die lug beweeg soos dit

opkom (sonsopkoms) in die oggend en sak (sonsondergang) in die

aand.

Oos en wes is twee rigtings wat jy moet ken. As jy na die son wys

wanneer dit lyk of dit opkom in die oggend, dan wys jy in die

oostelike rigting. As jy na die son wys wanneer dit sak, dan wys jy

in die westelike rigting. Kyk na die prentjie van Sophie. Dit is die

sonsopgang in die oggend en sy staan met haar arms uitgestrek in

die rigtings oos en wes.

Jy kan rigting bepaal deur

te kyk na die opkoms en

ondergang van die son.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!