Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

3. Skryf die name van Jupiter se mane neer. 4. Pluto is nie eintlik meer 'n planeet nie, maar is as 'n dwergplaneet geklassifiseer. Pluto het 3mane. Hoeveel van Pluto se mane is in die prent hieronder? 5. Hier is twee planete wat nie gelys is nie, aangesien hulle nie mane het nie. Watter twee planete is dit? 6. Wat is Saturnus se grootste maan se naam? SLEUTELBEGRIPPE • Die son is in die middel van ons sonnestelsel. • Planete beweeg in wentelbane om die son. • Planete kan nie hul eie lig produseer nie, hulle reflekteer lig van die son af. • Asteroïdes is rotse wat in 'n wentelbaan om die son beweeg. Hulle is baie kleiner as planete. • Die meeste planete het mane. 'n Maan is 'n liggaam wat om 'n planeet wentel. 130 Die Aarde en die Heelal

HERSIENING 1. Die tabel hieronder vergelyk planete en sterre. Kies sinne uit die raampie en skryf hulle onder die opskrif "planete". Pas jou sinne oor planete by die sinne oor sterre. Sterre Planete Sterre is warm gasballe wat lig en hitte afgee. Ons kan duisende miljoene sterre met 'n teleskoop sien. Sterre is baie, baie ver van ons af. Sterre wentel nie om ons son nie. Die sterre lyk of hulle altyd dieselfde afstand van mekaar bly. Kies uit hierdie sinne: • Planete maak nie hul eie lig nie, hulle reflekteer lig van die son. • Ons kan net 7planete in ons sonnestelsel sien. • Planete verander elke nag hul posisie in vergelyk ing met die posisie van die sterre. • Planete is nie so ver soos die sterre nie. • Planete wentel om die son. Hoofstuk 5. Die sonnestelsel 131

HERSIENING

1. Die tabel hieronder vergelyk planete en sterre. Kies sinne uit

die raampie en skryf hulle onder die opskrif "planete". Pas jou

sinne oor planete by die sinne oor sterre.

Sterre Planete

Sterre is warm gasballe wat

lig en hitte afgee.

Ons kan duisende miljoene

sterre met 'n teleskoop sien.

Sterre is baie, baie ver van

ons af.

Sterre wentel nie om ons

son nie.

Die sterre lyk of hulle altyd

dieselfde afstand van

mekaar bly.

Kies uit hierdie sinne:

• Planete maak nie hul eie lig nie, hulle reflekteer lig van die

son.

• Ons kan net 7planete in ons sonnestelsel sien.

• Planete verander elke nag hul posisie in vergelyk ing met

die posisie van die sterre.

• Planete is nie so ver soos die sterre nie.

• Planete wentel om die son.

Hoofstuk 5. Die sonnestelsel

131

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!