Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-B - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

HET JY GEWEET? Saturnus is nie die enigste planeet met ringe nie. Die ander gasreuse, Jupiter, Uranus en Neptunus het ook ringe, hulle is net nie sigbaar nie. Daarna kry ons Uranus, 'n gladde blougroen gasbal met amper geen merke en vorms wat ons kan sien nie. Dit het meer as 25 mane. Die blou bol Uranus, met 5van sy grootste mane. Ons is nou 30 maal verder van die son af as wat die aarde is en ons sien die laaste planeet, Neptunus. Neptunus is ook 'n gasbal en lyk soos Uranus. Dit het omtrent 12 mane, moontlik meer. Neptunus het 'n baie "stormagtige" oppervlakte. Beelde van die planeet wys gereeld groot storms en winde. 'n Naby-beeld van die oppervlak van Neptunus. Kan jy die stormagtige oppervlakte sien? Dit is die donkerblou en wit kolle. 116 Die Aarde en die Heelal

AKTIWITEIT: Leesbegrip oor die agt planete van ons sonnestelsel. INSTRUKSIES 1. Ons het nou al baie gelees oor die planete in ons sonnestelsel. 2. Gebruik al die inligting en prente op die vorige bladsye om die volgende vrae te antwoord. VRAE 1. Noem al die planete in volgorde van die een wat naaste aan die son is. 2. Wat word die 4binneste planete genoem? 3. Wat word die 4buitenste planete genoem? 4. Watter planeet is die warmste? 5. Op watter planeet dink wetenskaplikes was daar lank terug water? Hoofstuk 5. Die sonnestelsel 117

AKTIWITEIT: Leesbegrip oor die agt

planete van ons sonnestelsel.

INSTRUKSIES

1. Ons het nou al baie gelees oor die planete in ons sonnestelsel.

2. Gebruik al die inligting en prente op die vorige bladsye om die

volgende vrae te antwoord.

VRAE

1. Noem al die planete in volgorde van die een wat naaste aan

die son is.

2. Wat word die 4binneste planete genoem?

3. Wat word die 4buitenste planete genoem?

4. Watter planeet is die warmste?

5. Op watter planeet dink wetenskaplikes was daar lank terug

water?

Hoofstuk 5. Die sonnestelsel

117

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!