36-(3+12) xy= - 24.com

36-(3+12) xy= - 24.com 36-(3+12) xy= - 24.com

02.05.2013 Views

Geografie Een van die afdelings in Geografie wat in graad 10, 11 en 12 oorvleuel, is kaartwerk. Dit word op basiese tegnieke en vaardighede gebaseer wat dieselfde bly regdeur met net die interpretasie wat by elke graad op die inhoud van die teorie toegepas word. Die volgende is ’n opsomming van die soort tegniek wat in kaartwerk gevra kan word. Hou dit byderhand vir hersiening voor ’n toets of eksamen. Rekeningkunde Kaartwerk TEGNIEK BESKRYWING WENKE EENHEID / VOORBEELD Kaartsimbole Simbool of teken wat ’n kenmerk op die grond verteenwoordig. Puntsimbole • S Lynsimbole Oppervlaktesimbole Ligging Die presiese plek waar ’n punt op ’n kaart of op die grond is. Grade, Minute, Sekondes 23º 15’ 55” Rigting Die benaderde of geskatte lyn tussen kompasstreke. N, S, O, en W Noordoos Peiling Rigting van een plek na ’n ander gemeet in grade. Meet kloksgewys in 360º 91 º Magnetiese peiling Die hoek tussen rigting van magnetiese noord en punt op kaart. Gebruik magnetiese deklinasie en afwyking 238 º wes van ware in berekening noord Skaal Verhouding van kaartafstand tot die werklike afstand op land. Topografiese – 1:50 000 1cm stel 0,5 km voor Ortofoto – 1:10 000 1 cm stel 0,1 km voor Afstand Lengte tussen twee punte op ’n kaart volgens skaal. Lengte x Kaartskaal m of km Oppervlakte Meting van die grootte van ’n oppervlak volgens skaal. (Lengte x Skaal) (Breedte x Skaal) m 2 of km 2 ....... Hoogte Vertikale hoogte van grond bo seevlak. Topografiese – 20m Ortofoto – 5m m of km Reliëf Vorm van soliede oppervlak van aarde. Gebruik kontoerlyne en hoogtes Uitlope, krans, vallei Gradiënt Hoe steil ’n berg of hang is. Vertikale styging/Horisontale afstand 1 (vertikaal) : 12,6 (horisintaal) Dwarsprofiel Skets van die syaansig van landskap deur kontoerhoogtes te gebruik. Onthou jou horisontale en vertikale skaal Verskil met elke skets Vertikale vergroting Vertikale uitrekking van ’n dwarsprofiel, om hoogtes te beklemtoon. Vertikale skaal/ Topografiese - 25 keer Horisontale skaal Ortofoto – 20 keer Intersigbaarheid Sigbaarheid van een punt na ’n ander. Bergreeks belemmer intersigbaarheid Spoed Spoed waarteen iets beweeg. Afstand Tyd Km/h Tyd Tydperk van beweging. Afstand/Spoed h/min/sek Kaartoriëntasie Draai kaart, sodat kenmerke in dieselfde rigting as werklikheid wys. Makliker om vanaf noord te werk GIS Verskillende lae of vlakke van inligting van ’n plek wat oormekaar Kan verskillende eienskappe met mekaar geplaas kan word. vergelyk Vraggeld op handelsvoorraad aangekoop • Wanneer die vervoerkoste op handelsware aangekoop nie by die aankoopprys ingesluit is nie, verhoog die aankoopprys van goedere met die bedrag wat betaalbaar is vir die vervoer daarvan. • Hierdie vervoerkoste (vraggeld) en enige ander koste soos invoerbelastings word as deel van die aankoopprys gesien wanneer die deurlopende voorraadstelsel in gebruik is. • Daar word dus nie ’n addisionele rekening vir vraggeld geopen nie. • Die bedrag waarmee die handelsvoorraadrekening gedebiteer word, word verhoog. • Die handelsvoorraadrekening, wat ’n baterekening is, word nou gedebiteer met die aankoopprys en die vraggeld om die totale uitgawe wat aangegaan is om voorraad te verkry, te toon. • Die kontra-rekening sal van die aankoopwyse afhang. • Indien die aankope en die betaling van die vraggeld kontant geskied, sal die kontra-rekening bank wees? In effek vermeerder die bate (handelsvoorraad) en verminder ’n bate (bank). • Indien die aankope en die betaling van die vraggeld op krediet geskied, sal die kontra-rekening krediteurekontrole wees. In effek vermeerder die bate (handelsvoorraad) en vermeerder laste (krediteurekontrole) Probeer jy nou om die volgende paar transaksies op jou eie te voltooi. ’n Antwoordblad word gegee. Die antwoorde is op Beeld se webblad beskikbaar (www.beeld.com). Transaksies vir Maart 2007: 07 Mrt 07 Ontvang ’n faktuur vanaf PX-Filters vir handelsware, R 1 200 en vervoerkoste, R 120. Reik tjek 154 uit. 14 Mrt 07 Ontvang ’n faktuur vanaf PSP-Chairs vir handelsware, R 3 250. Die faktuur word hernommer na 241. 16 Mrt 07 Ontvang ’n faktuur vir R 260 van PX-Couriers vir die vervoer van die handelsware wat op 14 Maart aangekoop is. Reik tjek 155 uit. 21 Mrt 07 Koop handelsware op krediet PPQ Handelaars en ontvang ’n faktuur vir handelsware R 2 800 en vervoerkoste R 600. Die faktuur word hernommer na 242. a) Die effek op die rekeningkundige vergelyking c) Die oorboeking van die joernale na die algemene grootboek Algemene grootboek van Voorbeeldia Winkels Balansstaatrekeninge Afdeling Bank d) Die oorboeking van die joernale na die hulpgrootboek Grootboeke Ekwiteit Bates Laste Nr Jnl Brondokument Debiteer Krediteer Dt Kt Dt Kt Dt Kt b) Die boekstawing van transaksies in die joernale Kontantbetalingsjoernaal van Voorbeeldia-Winkels Dok Dag Naam van begunstigde Fol Bank HandelsvoorraadKrediteurekontrole Krediteurejoernaal van Voorbeeldia-Winkels Dok Dag Krediteur Fol Krediteurekontrole Handelsvoorraad Krediteurekontrole 10 Leer en Presteer graad 10 - 12, bylaag tot Beeld, Dinsdag 11 Maart 2008 Handelsvoorraad Korting ontvang Maart 2007 KBJ1 Debiteurekontrole Diverse rekeninge Bedrag Fol Besonderhede Maart 2007 KBJ1 KJ1 Verbruiksvoorraad Diverse rekeninge Bedrag Fol Besonderhede Krediteuregrootboek van Voorbeeldia-Winkels PSP-Chairs K1 Datum Besonderhede Fol Debiet Krediet Saldo PPQ-Handelaars K2 Datum Besonderhede Fol Debiet Krediet Saldo

Rekeningkunde Bateverkope Hierdie onderwerp begin in graad 10 waar die leerder waardevermindering moet bereken. In graad 11 moet die leerder in staat wees om die verkope van ’n bate te boekstaaf. Die ontleding en vertolking asook die ouderdom van die bates en die tempo van batevervanging en die leeftyd van ’n bate moet deur die graad 12leerder bemeester word. Inleiding: Die verkoop van ’n bate word as volg geboekstaaf: Indien ’n bate gedurende die boekjaar deur die onderneming verkoop word, moet die volgende VYF stappe altyd gevolg word: 1. Bring die waardevermindering op datum deur addisionele waardevermindering op die Bateregister te voeg vanaf die begin van die boekjaar tot die verkoopdatum. (Voltooi die bateregister.) 2. Dra die kosprys van die bate oor na die Bateverkoperekening. 3. Dra die totale waardevermindering, tot op datum van verkope, oor na die Bateverkoperekening. 4. Maak die inskrywing vir die verkoop/inruil/donasie of onttrekking van die bate. 5. Bereken die wins/verlies op verkoop van bate en dra dit oor na die betrokke rekening in die Algemene Grootboek. Vraag 1 Onderstaande inligting is geneem uit die rekeningkundige rekords van E-Col Handelaars. Instruksie: Bestudeer die saldo’s asook die twee aansuiwerings van E-Col Handelaars om die volgende te voltooi: 1.1Berekening vir die totale waardevermindering op Toerusting vir die jaar. 1.2Die volgende rekeninge in die Algemene Grootboek van E-Col Handelaars. (Saldeer/sluit die rekeninge behoorlik af op 31 Mei 2007 – die einde van die finansiële jaar.) • Toerusting • Grond en Geboue • Opgehoopte waardevermindering op Toerusting • Bateverkope 1.3Toon die Nota tot die Finansiële State vir Vaste/Tasbare Bates soos wat dit in die Balansstaat op 31 Mei 2007 sal verskyn. Inligting: E-COL HANDELAARS VOOR-AANSUIWERINGSALDO’S OP 31 MEI 2007 Grond en Geboue R161 500 Toerusting 130 000 Opgehoopte waardevermindering op Toerusting 37 000 Wins met verkoop van bate 1 450 Waardevermindering 1 700 Aansuiwerings: 1 ’n Faktuur ontvang van Zambi-Bouers was teen die Grond-en-Gebouerekening gedebiteer R16 500. Die faktuur het die volgende inligting bevat. Nuwe stoorkamer aangebou R10 000 Herstelwerk aan bestaande geboue 4 000 Materiaalkoste R1 500 Arbeid 2 500 Herstelwerk aan privaat eiendom van eienaar 2 500 Materiaalkoste R 900 Arbeid 1 600 R16 500 2. Waardevermindering op toerusting moet teen 20 % p.j. op die verminderde saldo (drawaarde) in berekening gebring word. Neem in aanmerking dat gebruikte toerusting (kosprys R19 000) op 1 Februarie 2007 vir R12 500 ingeruil is op nuwe toerusting ten bedrae van R30 000. Hierdie transaksie is behoorlik geboekstaaf. Antwoord BEREKENING VAN OPGEHOOPTE WAARDEVERMINDERING OP TOERUSTING OU TOERUSTING: Kosprys (119 000 – 19 000) 100 000 Min: Opgehoopte waardevermindering (43250 + 1700 – 7 950) 37 000 Drawaarde 63 000 Waardevermindering (63 000 X 20%) 12 600 NUWE TOERUSTING: Waardevermindering (30 000 X 20% X 4/12) 2 000 OP TOERUSTING VERKOOP Reeds bereken 1 700 R16 300 1.2 ALGEMENE GROOTBOEK VAN E-COL HANDELAARS GROND EN GEBOUE 2006 1 Saldo a/b 145 000 2007 31 Krediteurekontrole AJ 6 500 Junie Mei 2007 31 Krediteurekontrole AJ 16 500 Saldo o/d 155 000 Mei 161 500 161 500 2007 Junie 1 Saldo a/b 155 000 TOERUSTING 2006 1 Saldo a/b 119 000 2007 31 Bateverkope AJ 19 000 Junie Mei 2007 1 Krediteurekontrole AJ 30 000 Saldo o/d 130 000 Feb 2007 1 Saldo a/b 130 000 Junie 149 000 149 000 OPGEHOOPTE WAARDEVERMINDERING OP TOERUSTING 2007 1 Bateverkope AJ 7 950 2006 1 Saldo a/b 43 250 Feb Junie 2007 31 Saldo o/d 37 000 2007 1 Waardevermindering AJ 1 700 Mei Feb Mei 31 Waardevermindering AJ 14 600 51 600 51 600 2007 Junie 1 Saldo a/b 37 000 BATEVERKOPE 2007 1 Toerusting AJ 19 000 2007 Opgehoopte waarde- Feb Feb 1 vermindering op Toerusting AJ 7 950 Wins op verkoop AJ 1 450 Krediteurekontrole AJ 12 500 van bate 20 450 NOTA TOT DIE FINANSIëLE STATE VIR VASTE BATES 20 450 VASTE BATES Grond en Geboue Toerusting Totaal Kosprys 145 000 119 000 264 000 Opgehoopte waardevermindering (43 250) (43 250) Drawaarde einde vorige jaar 145 000 75 750 220 750 BEWEGING Verkrygings teen kosprys Bateverkope teen drawaarde 10 000 30 000 40 000 (19 000 – 7 950) (11 050) (11 050) Waardevermindering vir die jaar (16 300) (16 300) Drawaarde einde van huidige jaar 155 000 78 400 233 400 Kosprys 155 000 130 000 285 000 Opgehoopte waardevermindering Vraag 2 (51 600) (51 600) Die onderstaande inligting is geneem uit die rekeningkundige rekords van BB- Couriers. Die finansiële periode eindig op 28 Februarie elke jaar. Opdrag: Gebruik die gegewe inligting om die volgende te beantwoord: 2.1Voltooi die kolomme van die bateregister deur die Waardevermindering, asook die Opgehoopte Waardevermindering op Voertuie ten opsigte van voertuig MGN111GP vir elke jaar te bereken. Al jou berekeninge moet tussen hakies, in die kolomme voorsien, getoon word om deelpunte te verdien. (18) 2.2Bereken die wins/verlies op die bate wat verkoop is op 31 Mei 2004. 2.3Bereken die bedrag vir boekwaarde (drawaarde) van die voertuie op 28 (8) Februarie 2005, soos wat dit in die Balansstaat sal verskyn. (Die nota word nie verlang nie.) LET WEL: Al die berekeninge moet getoon word, aangesien deelpunte daarvoor toegeken sal word. Inligting: INLIGTING OP DIE BATEREGISTER VAN VOERTUIE VAN BB-COURIERS (9) Voertuig Datum Datum Kosprys Opgehoopte se registrasie aangekoop verkoop waardevermindering 28 Februarie 2005 HLN298GP 1 Januarie 2002 R 90 000 R45 456 MGN111GP 1 September 2002 31 Mei 2004 R180 000 0 RGB390GP 1 Junie 2004 R240 000 ? Addisionele inligting: 1. BB Couriers verminder hulle voertuie se waarde teen 20% p.j. volgens die verminderdesaldo-metode. 2. Voertuig MGN111GP is op krediet aan PD Valla vir R130 000 verkoop. 3. Voertuig RGB390GP is op krediet van Reliable Motors aangekoop. Antwoord vraag 2 Uittreksel: BATEREGISTER BB-COURIERS 35 VOERTUIE Toyota Hilux: MGN111GP Kosprys: R180 000 Datum aangekoop: 1 September 2002 Datum verkoop: 31 Augustus 2004 WAARDEVERMINDERING: 20% p.j. op die verminderdesaldo-metode Datum Berekening Waardevermin- Opgehoopte dering Waardevermindering tot op datum 2003 Feb 28 (180 000 x 20% x 6/12) 18 000 18 000 2004 Feb 29 (162 000 X 20%) 32 400 50 400 2004 Mei 31 (129 600 x 20% x 3/12) 6 480 56 880 WINS/VERLIES OP VERKOOP VAN BATE Kosprys 180 000 Min: Opgehoopte waardevermindering (56 880) DRAWAARDE 123 120 Verkoopprys 130 000 Verlies met verkoop van bate 6 880 DRAWAARDE VOERTUIE – 28 FEBRUARIE 2005 Kosprys (90 000 + 240 000) Min: Opgehoopte waardevermindering 330 000 (45 456 + *36 000) (81 456) *(240 000 X 20% X 9/12) R248 544 OF: Voertuig 1: 90 000 – 45 456 = 44 544 Voertuig 2: 240 000 – 36 000 = 204 000 R248 544 Leer en Presteer graad 10 - 12, bylaag tot Beeld, Dinsdag 11 Maart 2008 11

Geografie

Een van die afdelings in Geografie wat in graad 10, 11 en 12 oorvleuel, is kaartwerk. Dit word op basiese tegnieke en vaardighede gebaseer wat dieselfde bly regdeur

met net die interpretasie wat by elke graad op die inhoud van die teorie toegepas word.

Die volgende is ’n opsomming van die soort tegniek wat in kaartwerk gevra kan word. Hou dit byderhand vir hersiening voor ’n toets of eksamen.

Rekeningkunde

Kaartwerk

TEGNIEK BESKRYWING WENKE EENHEID /

VOORBEELD

Kaartsimbole Simbool of teken wat ’n kenmerk op die grond verteenwoordig. Puntsimbole • S

Lynsimbole

Oppervlaktesimbole

Ligging Die presiese plek waar ’n punt op ’n kaart of op die grond is. Grade, Minute, Sekondes 23º 15’ 55”

Rigting Die benaderde of geskatte lyn tussen kompasstreke. N, S, O, en W Noordoos

Peiling Rigting van een plek na ’n ander gemeet in grade. Meet kloksgewys in 360º 91 º

Magnetiese peiling Die hoek tussen rigting van magnetiese noord en punt op kaart. Gebruik magnetiese deklinasie en afwyking 238 º wes van ware

in berekening noord

Skaal Verhouding van kaartafstand tot die werklike afstand op land. Topografiese – 1:50 000 1cm stel 0,5 km voor

Ortofoto – 1:10 000 1 cm stel 0,1 km voor

Afstand Lengte tussen twee punte op ’n kaart volgens skaal. Lengte x Kaartskaal m of km

Oppervlakte Meting van die grootte van ’n oppervlak volgens skaal. (Lengte x Skaal) (Breedte x Skaal) m 2 of km 2

Hoogte Vertikale hoogte van grond bo seevlak. Topografiese – 20m

Ortofoto – 5m m of km

Reliëf Vorm van soliede oppervlak van aarde. Gebruik kontoerlyne en hoogtes Uitlope, krans, vallei

Gradiënt Hoe steil ’n berg of hang is. Vertikale styging/Horisontale afstand 1 (vertikaal) : 12,6

(horisintaal)

Dwarsprofiel Skets van die syaansig van landskap deur kontoerhoogtes te gebruik. Onthou jou horisontale en vertikale skaal Verskil met elke skets

Vertikale vergroting Vertikale uitrekking van ’n dwarsprofiel, om hoogtes te beklemtoon. Vertikale skaal/ Topografiese - 25 keer

Horisontale skaal Ortofoto – 20 keer

Intersigbaarheid Sigbaarheid van een punt na ’n ander. Bergreeks belemmer intersigbaarheid

Spoed Spoed waarteen iets beweeg. Afstand

Tyd Km/h

Tyd Tydperk van beweging. Afstand/Spoed h/min/sek

Kaartoriëntasie Draai kaart, sodat kenmerke in dieselfde rigting as werklikheid wys. Makliker om vanaf noord te werk

GIS Verskillende lae of vlakke van inligting van ’n plek wat oormekaar Kan verskillende eienskappe met mekaar

geplaas kan word. vergelyk

Vraggeld op handelsvoorraad aangekoop

• Wanneer die vervoerkoste op handelsware aangekoop nie by die

aankoopprys ingesluit is nie, verhoog die aankoopprys van

goedere met die bedrag wat betaalbaar is vir die vervoer daarvan.

• Hierdie vervoerkoste (vraggeld) en enige ander koste soos

invoerbelastings word as deel van die aankoopprys gesien

wanneer die deurlopende voorraadstelsel in gebruik is.

• Daar word dus nie ’n addisionele rekening vir vraggeld geopen nie.

• Die bedrag waarmee die handelsvoorraadrekening gedebiteer

word, word verhoog.

• Die handelsvoorraadrekening, wat ’n baterekening is, word nou

gedebiteer met die aankoopprys en die vraggeld om die totale

uitgawe wat aangegaan is om voorraad te verkry, te toon.

• Die kontra-rekening sal van die aankoopwyse afhang.

• Indien die aankope en die betaling van die vraggeld kontant

geskied, sal die kontra-rekening bank wees? In effek vermeerder

die bate (handelsvoorraad) en verminder ’n bate (bank).

• Indien die aankope en die betaling van die vraggeld op krediet

geskied, sal die kontra-rekening krediteurekontrole wees. In

effek vermeerder die bate (handelsvoorraad) en vermeerder laste

(krediteurekontrole)

Probeer jy nou om die volgende paar transaksies op jou eie te

voltooi. ’n Antwoordblad word gegee. Die antwoorde is op Beeld se

webblad beskikbaar (www.beeld.com).

Transaksies vir Maart 2007:

07 Mrt 07 Ontvang ’n faktuur vanaf PX-Filters vir handelsware,

R 1 200 en vervoerkoste, R 120. Reik tjek 154 uit.

14 Mrt 07 Ontvang ’n faktuur vanaf PSP-Chairs vir handelsware,

R 3 250. Die faktuur word hernommer na 241.

16 Mrt 07 Ontvang ’n faktuur vir R 260 van PX-Couriers vir die

vervoer van die handelsware wat op 14 Maart

aangekoop is. Reik tjek 155 uit.

21 Mrt 07 Koop handelsware op krediet PPQ Handelaars en

ontvang ’n faktuur vir handelsware R 2 800 en

vervoerkoste R 600. Die faktuur word hernommer

na 242.

a) Die effek op die rekeningkundige vergelyking

c) Die oorboeking van die joernale na die algemene grootboek

Algemene grootboek van Voorbeeldia Winkels

Balansstaatrekeninge Afdeling

Bank

d) Die oorboeking van die joernale na die hulpgrootboek

Grootboeke Ekwiteit Bates Laste

Nr Jnl Brondokument Debiteer Krediteer Dt Kt Dt Kt Dt Kt

b) Die boekstawing van transaksies in die joernale

Kontantbetalingsjoernaal van Voorbeeldia-Winkels

Dok Dag Naam van begunstigde Fol Bank HandelsvoorraadKrediteurekontrole

Krediteurejoernaal van Voorbeeldia-Winkels

Dok Dag Krediteur Fol Krediteurekontrole

Handelsvoorraad

Krediteurekontrole

10 Leer en Presteer graad 10 - 12, bylaag tot Beeld, Dinsdag 11 Maart 2008

Handelsvoorraad

Korting

ontvang

Maart 2007 KBJ1

Debiteurekontrole

Diverse rekeninge

Bedrag Fol Besonderhede

Maart 2007 KBJ1 KJ1

Verbruiksvoorraad

Diverse rekeninge

Bedrag Fol Besonderhede

Krediteuregrootboek van Voorbeeldia-Winkels

PSP-Chairs K1

Datum Besonderhede Fol Debiet Krediet Saldo

PPQ-Handelaars K2

Datum Besonderhede Fol Debiet Krediet Saldo

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!