02.05.2013 Views

Tweede adjunkhoof vir Ben Vorster - Hoërskool Ben Vorster

Tweede adjunkhoof vir Ben Vorster - Hoërskool Ben Vorster

Tweede adjunkhoof vir Ben Vorster - Hoërskool Ben Vorster

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

MEDIABERIGTE: 19 JULIE

Tweede adjunkhoof vir Ben Vorster

Me. Isolde Fasondini is met ingang 1 Julie 2010 aangestel as die 2de

adjunkhoof van Hoërskool Ben Vorster. Hierdie aanstelling het as geen

verrassing gekom nie, aangesien sy reeds vir ’n periode van bykans ’n jaar

waargeneem het in bovermelde hoedanigheid.

Hoërskool Ben Vorster is bevoorreg om ’n persoon van haar kaliber te hê wat

mede aanspreeklikheid vir die bestuur van die skool aanvaar.

Me. Fasondini se onderwysloopbaan is deurspek met prestasies en uitstekende

kwalifikasies. Onder andere kan daar verwys word na die volgende:

• Een van ’n handjievol onderwyskandidate wat ses onderskeidings in

matriek behaal het.

• ’n Verdere uitsondering is die feit dat sy oor ’n honeursgraad in Fisika

beskik, en dat sy vir baie jare van die beste uitslae in Fisiese

Wetenskappe in die Limpopo Provinsie behaal het. Volledige

kwalifikasies B.Sc, HOD, B.Sc Honeurs, verdere diploma in

Jeugweerbaarheid, assessorkursus en moderatorkursus van die

Noordwes Universiteit.

• Sy was lid van die Nasionale eksamenpaneel vir Fisiese Wetenskappe

en vir baie jare moderator en hoofeksaminator in hierdie provinsie.

• Sy het vir baie jare diens gedoen in die dogterskoshuis en is met

ingang 1 Januarie 2008 tot tans aangestel as senior huismoeder.

Me. Fasondini het diep spore getrap in die onderwys in die algemeen en in Ben

Vorster in die besonder. Vir baie jare het die administratiewe / rekenaarstelsel

van die skool om haar as persoon gedraai. Hierdie is ’n welverdiende

bevordering en daar word met verwagting uitgesien na haar verdere

betrokkenheid by die skool en in die provinsie.

Vossie rugby stu voort!!!

Hoërskool Ben Vorster kan met reg getipeer word as die bes presterende

rugbyskool in die provinsie. Na afloop van verlede kwartaal se halfeindstryde

het die skool die onmoontlike reggekry deur met vier van sy B-spanne as die

Limpopo kampioene gekroon te word (0/14B-; 0/15B-; 0/16B- en 3 de span) en

met al vier sy A-spanne na eerskomende naweek se finale deur te dring.

Die 0/14A-, 0/15A- en die 1 ste span speel eersksomende naweek teen PHS om te

bepaal wie die kroon gaan dra en die 0/16A-span gaan sake uitspook teen

Hoërskool Ellisras. Daar word met verwagting uitgesien na Saterdag se

wedstryde wat op die velde van PHS gaan plaasvind.

Die program is as volg:

Tyd A-veld B-veld

10:10 Grootskole – 0/14A

Pietersburg vs Ben Vorster

11:20 Grootskole – 0/16A

Ellisras vs Ben Vorster

12:30 Grotoskole - 0/15A

Pietersburg vs Ben Vorster

14:50 Grootskole – 1 ste span

Pietersburg vs Ben Vorster

Ben Vorster se Gholf vaar baie goed

Ben Vorster se 2 de en 3 de gholfspanne het die afgelope naweek teen Hoërskool

Tom Naudé gespeel. Die uitslae is as volg:

2 de span wen 4 – 0

3 de span wen 3 – 1.

Ons is baie trots op hierdie gholfspelers van die skool en ons wens hulle sterkte

toe vir die wedstryde wat voorlê.

Hoërskool Ben Vorster se Netbal neem aan die Coke

reeks deel

Hoërskool Ben Vorster neem jaarliks deel aan die Coke reeks vir Netbal ter

voorbereding vir die spanne wat aan die Noordvaal kampioenskappe gaan

deelneem. Onderstaande is ’n kort opsomming van wat die afgleope naweek

tydens die Coke reeks gebeur het.

0/14-span:

Afdeling bestaan uit 4 groepe van 5 spanne. Ons 0/14-span speel teen die

volgende spanne in hulle groep:

Menlo Park - gelykop

Kempton Park- Wen

Lichtenburg - Wen

Garsfontein - Wen

Waterkloof - verloor

Die spannetjie toon groot veggees en speel vir die 3 de plek teen AFFIES en

verloor 16 – 10. Hulle eindig algeheel 4 de uit 20 spanne.

0/15-span

Afdeling bestaan uit drie groepe van 5 spanne waar die 0/15-span teen die

volgende spanne speel:

Waterkloof - verloor

HS Rustenburg - Wen

Garsfontein - verloor

Hierdie span speel op die einde uit vir die 5d eplek teen Potch Gimnasium en

vrloor ongelukkig. Eindig 6 de uit 14 spanne.

0/17-span

Afdeling besaan uit 4 groepe van vier spanne en speel teen die volgende skole:

Zwartkop - verloor

Rustenburg - verloor

Kempton Park- gelykop

Hierdie span speel uit vir die 9 de plek teen Ellisras en wen oortuigend met 22 – 6.

Hulle eindig 9 de uit 16 spanne.

1 ste -span

Die afdeling bestaan uit vier groepe van vier. Al die top Gauteng skole was hier

in aksie. Ons speel teen die volgende:

Duyneveld (Upington) - wen

Nelspruit - wen

Garsfontein - Verloor

Eindig 2 de in ons pool en speel Gimnasium Potch om vir die 3 de plek te

kwalifiseer en ongelukkig verloor ons 21 – 18. Ons speel teen Swartkop om die

7 de plek en wen oortuigend 16 – 9.

Eindig 7 de uit 17 spanne.

Die hoogtepunt vir die dogters was die werwingsveldtogte van PUKKE, UJ en

Tukkies se sportkantore. Vyf dogters het aansoekvorms vir sportbeurse ontvang

waarvan drie speelsters nou eers in Graad 11 is en ook raakgesien was.

Die dogters sien uit na ’n spanningsvolle Noordvaal Kampioenskappe.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!