02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

gebeur nie. Daar was ‘n gemaklike gons wat getuig het van leerder se deelname aan eie leer.

Mckensie en Tomkins (1984: 206) sien die onderskeid tussen die voorlopige skryfpoging en

revisie so: “The drafting stage helps them discover what they want to say; the revision stage

helps them find the structure or the most appropriate form and then develop it fully, keeping

in mind the needs of their audience.” Arnoldt (1991:117) beklemtoon die feit dat daar geen

kortpad is in die ontwikkeling van die skryfproses en die ontwikkeling van ‘n effektiewe

skryfkurrikulum nie. Hy sê verder dat: “ … when we put writers in touch with their own

capacities to shape thought, feeling and language in written texts, we are helping them to

create an individual metaphor for themselves”.

White en Arndt (1991:117) sê verder dat wanneer leerders leer om ander se werk te evalueer

en terselfdertyd te reageer op die evaluering van hul eie werk, leerders geleidelik die

kapasiteit vir selfassessering opbou wat ‘n belangrike deel vorm van die skryfproses. ‘n

Kognitiewe benadering tot skryf sien dit as ‘n komplekse reeks van

probleemoplossingsaktiwiteite. Wat die skryfproses so besonders uitdagend maak, is dat die

skrywers self die probleme moes skep en dan oplossings daarvoor moes vind. Dit is dan

vanselfsprekend dat voordat ‘n mens ‘n kritiese leser van jou eie werk kan word, jy ‘n

duidelike idee moet het van die dinge waaroor jy krities oor moet wees. By die

voorbereidende aktiwiteite (“drafting stage”) byvoorbeeld is die vrae wat daar gevra moet

word die koherensie van die werk. Dit sluit die manier en hoe die idees in die teks uiteengesit

is in.

Wanneer ons skryf, kom daar tegelykertyd baie idees in ons gedagtes. Dit is deel van die

skryfproses om hierdie idees te hersien, om dit te verander en die beste manier te vind om

die idees op papier te sit. Dit is nie ‘n maklike taak nie, want dit vereis tyd en geduld.

Hersiening vorm ‘n belangrike deel van die skryfproses en versigtige korrigering is deel van

die komposisieproses. Korrigering vorm nie deel van die finale stap nie, maar dit is ‘n

konstante deel van die skryfproses. Dit is ook deel van die skryfproses om aanbevelings van

andere te kry byvoorbeeld, portuur en leerkrag. Hulle speel ‘n belangrike rol in die proses van

ontwikkeling van die teks.

Die oorheersende uitgangspunt wat vandag in hierdie verband deur die voorstanders van die

prosesbenadering gehandhaaf word, is dat ‘n ideale model vir suksesvolle skryfonderrig een

sou wees met rekursiewe fases. “In other words, recursiveness in writing implies that there is

85

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!