02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Leerders moet die kriteria vir assesseringsdoeleindes verstaan (WKOD, 2003: 2).

Interpretasie en refleksie van die assesseringsproses

Na die tweede weergawe was daar alreeds duidelike verbetering te bespeur. Die logiese

ontwikkeling van gebeure in die teks en koherensie was ‘n nog ‘n probleem in almal se werk

behalwe in Rudy se teks. Hy het slegs spellingsprobleme gehad. Elkeen het voor hul finale

poging ‘n konfereringssessie met my gehad. Ons het die logiese ordening en koherensie

aangespreek en areas waar daar verdere uitbreiding nodig was. Die meeste van probleme was

in die middel van hul paragrawe waar sinne nie so logies ontwikkel is nie en waar dit

koherensie beïnvloed het.

Sammy het feitlik elke sin met die woord ‘som’ begin byvoorbeeld:

Som visse is baie mooi. Som van die visse bly in klein en som visse bly in groot akwariums.

Som van hulle het ‘n klompie plante in. Som het niks plante in. Hy het ook regdeur die teks té

veel gebruik gemaak van die voegwoord en met die gevolg dat sy werk eentonig gelees het.

Ek het aan hulle uitgelig dat as jy te veel verbinders gebruik of dit nie effektief aanwend nie,

die resultate net so ondoeltreffend is. Sy sinne skakel wel in met mekaar, maar hy begin die

meeste van sy sinne met dieselfde woorde. As ‘n mens egter die eerste weergawe met die

tweede vergelyk nadat hy herskryf het, was daar alreeds ‘n verbetering te bespeur.

Hersiening

Die tweede weergawe was deur leerkrag gekontroleer met behulp van ‘n tweede kontrolelys.

Na individuele konferering is dit aan leerders vir herskryf teruggegee. Leerders was daaraan

herinner dat hersiening en herskryf van paragrawe hulle help om ‘n beter finale produk te

lewer en nie om hulle ekstra werk te gee nie.

Kommentaar

Soos leerders weergawes herskryf het, het werk geleidelik verbeter. Leerders het in

groepverband gewerk en het glad nie ontmoedig geword nie. Hulle het die samesyn geniet

omdat hulle nou hul werk met ‘n maat kon bespreek. Ek het verwag dat daar onnodige lawaai

sou plaasvind omdat leerders gedurig met maats in groep konfereer, maar dit het nie juis

84

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!