02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Dit wat op jou paragraaf van toepassing is, is gemerk. Doen slegs dit.

Tabel 8: Kontrolelys vir koherensie en logiese ordening

Ons onderwerp en hoofidee was: Wat is akwariums?

Die doel van die skrywer is duidelik.

Leser verstaan die hoofgedagte.

Struktuur:

Dit is maklik om die ontwikkeling van die idees in die paragraaf te volg.

Sal dit help om die volgorde van die idees te verander?

Is dit nodig om die verhouding tussen die idees te verander?

Is dit nodig om die verband tussen die idees meer duidelik te maak?

Is die idees op ‘n toepaslike manier gegroepeer?.

Die skryfwerk is logies georganiseer.

Daar was van terugflitse gebruik gemaak.

Daar is ‘n logiese samehang en die sinne sluit goed bymekaar aan.

Forseer die inleiding ons om aan te hou lees?

Voel ons tevrede met die manier hoe die teks tot ‘n einde kom?

Aanbevelings:

Kom bespreek jou werk met my.

Sinne genommer ___________ volg nie logies nie.

Die volgende sinne __________ het geen betrekking op onderwerp nie. Kan

weggelaat word.

Die betekenis van die volgende sinne _______ is nie duidelik nie.

Ja Nee

Tot op hierdie stadium het ek assessering informeel gehou deur gebruik te maak van

portuurassessering en daarna ‘n kontrolelys deur leerkrag. Ek het gevoel dat assessering wat

die komponeringsprosesse reflekteer, op daardie stadium nodig was. Leerders het ook ‘n

assessering van leerkrag verwag. Die assessering was algemeen en dieselfde vir almal. Ons

het die asseseringskriteria so eenvoudig as moontlik mee begin sodat leerders dit maklik kon

volg.

83

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!