02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

As ‘n verdere oefening het hulle ‘n paragraaf gekry waar die verbindingswoorde weggelaat

was en hulle moes dit invul. Teen die einde van die oefening is die verskillende paragrawe

vergelyk om te sien hoe leerders gevaar het ten opsigte van hulle kennis en beheer oor die

taal. Hulle vergelyk dan hulle paragrawe met die oorspronklikes om te sien watter woorde

deur skrywers gebruik was.

Tabel 7: Vul die ontbrekende woorde in:

Ma, _____ gaan Saterdag ‘n entrepreneursdag by die skool hou. _____ wil ook deelneem!”

roep Letsi opgewonde uit toe ______ by die huis kom. “Dit is ‘n goeie plan! Wat wil _____

verkoop? Vra haar ma belangstellend. “______ weet nog nie. Watter goeie plan het ma?” vra

______. “Kom _____ bel oom Tim op die plaas. Dalk kan ____ raad gee.” sê _____ ma.

Van Oordt, 2001

Deur leerders bewus te maak dat hulle nie vir hulself skryf nie, maar vir ‘n gehoor, het hulle

laat besef dat hulle nou baie meer duidelik moet wees. Onduidelike taal maak hulle skryfwerk

moeilik leesbaar vir mense om te verstaan. Lesse was dus so ontwerp om so ver as moontlik

leerders bewus te maak om duidelik te skryf. Wanneer ons praat, praat ons dikwels

onsamehangend en onduidelik, maar omdat ons ‘n gehoor met ons is, kan ons ons self

verduidelik soos die gesprek vorder. Ons gehoor gee ons ‘n indikasie deur middel van

gesigsuitdrukkings indien hulle ons verstaan of nie, sodoende kan jy jouself verder duidelik

maak. Dit kan egter nie in geskrewe werk gebeur nie, want ons gehoor is nie met ons nie. Die

prosesbenadering het ‘n ingeboude evalueringsmeganisme wat die evalueringstaak van die

onderwyser vergemaklik.

Die portuurgroepbespreking en leerling-onderwyser interaksie verseker ‘n deurlopende

evalueringsproses wat by die tradisionele benadering ontbreek. Elke leerder in die groep

word ‘n mede-evalueerder van ‘n leerder se skryfstuk. Die onderwyser kan deur middel van

individuele konferering leerders onmiddellik aanspreek ten opsigte van hul skryfpogings.

Evaluering van ‘n skryfstuk word ‘n gesamentlike ooreenkoms tussen onderwyser en leerling

waardeur die stuk opbouend aangespreek word.

‘n Voorbeeld van ‘n kontrolelys wat deur leerkrag gebruik was:

82

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!