02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

skrywer aan leser wil oordra. Sonder enige ‘guidepost’ kan die leser heeltemal verlore raak.

In ‘n paragraaf wat ‘unified’ is, ondersteun al die ondersteunende sinne die hoofidee en die

leser word nie gekonfronteer met sinne wat nie verband hou met die kontrolerende idee nie.

Donnelley (1994:75) is van mening dat dit koherensie is wat aan verskillende inligtingsdele

teksstatus verleen wanneer die dele op ‘n logiese wyse aanmekaargeskakel word om

kontinuiteit tussen die dele te bewerkstellig.

Soos ons lees, soek ons vir seine om ons te help om die verband van ‘n vorige sin met die van

die volgende te sien. Daar is baie middele (Cowan en Cowan, 1980: 116) wat ons hiermee

kan help byvoorbeeld verwyswoorde wat lesers terug of vooruit verwys, voornaamwoorde,

die herhaling van kernwoorde, woorde of frases, voegwoorde en logiese verbinders. Hierdie

‘devices’ help om die leser te herinner wat in ‘n vorige sin deur skrywer gesê was en dien as

‘n sein vir wat in volgende sin gaan volg. Indien die woorde effektief gebruik word, kan dit

die verskil maak tussen ‘n paragraaf wat maklik of ‘n paragraaf wat moeilik is om te verstaan

en dit bring terselfdertyd lewe en verskeidenheid aan jou paragraaf. Dit maak jou teks ook

koherent. Die beste manier om jou leser saam met jou te laat beweeg, is om hom/haar in ‘n

reguit lyn saam met jou te neem. Dit moet nooit nodig vir ‘n leser nodig wees om terug te

gaan na ‘n vorige sin om te probeer verstaan wat die skrywer sê nie. Deur die herhaling van

belangrike woorde van vorige sinne vroeg in die volgende sin, help om te verseker dat die

leser saam met die skrywer beweeg (Cowan en Cowan, 1980: 290).

Deur gebruik te maak van verskillende sinne as voorbeelde op die oorhoofse projektor het ek

koherensie verduidelik.

Tabel 6: Lees die volgende paragraaf deur:

Johan was ongehoorsaam, dus het sy ouers hom gestraf. Die vent is onbeskof, daarom hou

niemand van hom nie. Ek glo nie ons gaan wen nie, nietemin gaan ons probeer. Alhoewel hy

gewaarsku is, het hy dit weer gedoen.

81

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!